Golden Horizon Penthouse
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan 1006, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R2 350 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Golden Horizon Penthouse is 'n asemrowende eenheid met 'n ononderbroke see-uitsig en 'n panoramiese uitsig oor die bekende Tafelberg wat in Big Bay geleë is. Die woonstel bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf, ideaal vir gaste wat op soek is na luukse verblyf binne maklike bereik van die strand.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat tot 6 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens onderskeidelik. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Glas-skuifdeur wat na die balkon lei, is in 2 van die slaapkamers ingesluit.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, tuimeldroër, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die etenstafel skei die leefarea van die kombuis. Die leefarea beskik oor 'n TV, gemaklike sitplek, boontjiesakke en glasskuifdeure wat na die balkon oopmaak.
Gaste kan gratis WiFi en veilige parkeerplek in 'n motorhuis geniet. Die balkon het buitesitplek en 'n gasbraai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Arno Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Otto du Plessis-rylaan 1006, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Golden Horizon Penthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Big Bay Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Otto du Plessis-rylaan 1006, Big Bay, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang