Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golden Key Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 17 resensies vir Golden Key Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.2/5
James E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James E

Verkeerde kamer gegee, maar reggestel. Ongelukkig was dit 'n vinnige kuier.

Dit was net vir een aand. Het nie die plek ten volle benut nie.

Engela O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Engela O

Dit was nogal angswekkend om daar te arriveer en niemand maak oop nie.

Die nommer wat ek kon skakel het ook niks geweet van my bespreking nie. Almal was weg van die perseel, maar die sleutels van die kamers word weggesteek - so ons kon dit daar gaan uithaal. Dit maak die verblyf vir my onveilig.

Derick J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick J

Fantastiese 2 nagte spandeer.

Wat 'n fantastiese 2 nagte. Carla het uit haar pad gegaan om te verseker al ons verwagte word oortref. Werklik 'n lekker tyd gehad.

Madeleine R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madeleine R

Sufficient for one night's stay.

Insufficient supplies like sugar. Fresh milk sachets , complimentary bottled water and basics like similar coffee mugs should be a given for the price range of this establishment.

Tertia M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia M

Dit was die tweede keer dat ons daar oornag en sal weer daar gaan oorbly.

Die gastehuis is onder nuwe bestuur en het die Covid 19 inperking gelukkig weerstaan en ons hoop en glo dat sy van nou af die vrugte van haar harde werk en geloof sal pluk. Sy is 'n ster wat hard werk en alles insit om haar gaste tevrede te hou en te laat ontspan. Sien jul beslis weer.

Lize T - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize T

Great stay.

Always great staying with you!

Andy G - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andy G

Small, but clean and neat.

The room was reasonable and included coffee and tea with a microwave. Small, but neat bathroom. Breakfast served was great. Parking was directly outside the room. I was uncomfortable that my vehicle was not behind a gate.

Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Charmaine S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Wonderlike diens en gerieflik.

Ek sal dit vir al my vriende aanbeveel.

Irna P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irna P

Netjies en aangenaam.

Sien sterre.

Golden Key Guesthouse se terugvoer

Hi Irma

Baie dankie dat jy jou tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee.
Dit is altyd lekker om om te hoor dat jou verblyf aangenaam was.

Groete
Jolene

Golden Key Guesthouse
Marion F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion F

Baie gemaklike verblyf.

Twee dinge wat vir my missing was, was bedlampies en 'n stortmatjie, andersins 100%!

Sean I - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sean I

Great and professional.

Highly recommend, they have all you need there.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker en professioneel.

Hoog aan te beveel, hulle het alles wat jy nodig het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Golden Key Guesthouse se terugvoer

Good Day Sean,

Thank you very much for taking the time to review Golden Key Guesthouse.
It is always heart warming to hear that your stay was pleasant.
We hope to see you again soon.

Kind Regards,
Jolene

Golden Key Guesthouse
Dawie/wilma V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie/wilma V

Waarde vir jou geld.

Uitstekende netheid en gerief.

Linda L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda L

Lekker geslaap, dankie.

Die roete na die gastehuis was tegnies moeilik weens die uitleg van die strate: kronkels, doodloop en sirkels. Dis nie Golden Key se skuld nie, ek het net heelwat verdwaal.

Golden Key Guesthouse se terugvoer

Hi Linda
Dankie vir jou terugvoering en dit is goed om te hoor dat jy lekker geslaap het.
Jammer om te hoor jy het verdwaal. Sou jy weer by ons tuisgaan, skakel my gerus dan kan ek jou iewers kry.
Groete
Jolene

Golden Key Guesthouse
Amanda K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Voel tuis, weg van huis.

Die kamers is baie smaakvol gemeubeleer. Behalwe vir die verskeidenheid tee en koffie, maak die yskas 'n groot verskil. Ons het 'n vriendelike en hartlike verwelkoming gehad. Dit is skoon, stil en rustig. Ontbyt is uit die boonste rakke.

Elize V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Ontvangs baie vriendelik!

Hulle het nie by ooreenkoms gebly soos bespreek nie en ons het toe vroeër vertrek, maar moes toe die volle prys betaal. Ek voel dit was onregverdig!

David J - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David J

Baie vriendelik diens.

Als was uistekend behalwe die 2 enkelbeddens werk nie, hulle skuif weg van mekaar. Dalk ook net die miere onder beheer kry.

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marsstraat 37, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz6ScTb5pDBKBdj7pGL2gRyjR7qpbcCSl6ZtnCzMaVyYRmCbVvk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 37 Mars Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.915305827458 17.975971195106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang