Golden Key Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
James E - Mrt 2024
Algehele gradering
Verkeerde kamer gegee, maar reggestel. Ongelukkig was dit 'n vinnige kuier.
Engela O - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was nogal angswekkend om daar te arriveer en niemand maak oop nie.
Derick J - Jun 2022
Algehele gradering
Fantastiese 2 nagte spandeer.
Madeleine R - Mei 2021
Algehele gradering
Sufficient for one night's stay.
Tertia M - Okt 2020
Algehele gradering
Dit was die tweede keer dat ons daar oornag en sal weer daar gaan oorbly.
Lize T - Jun 2019
Algehele gradering
Great stay.
Andy G - Mrt 2019
Algehele gradering
Small, but clean and neat.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Charmaine S - Mei 2018
Algehele gradering
Wonderlike diens en gerieflik.
Irna P - Aug 2018
Algehele gradering
Netjies en aangenaam.
Golden Key Guesthouse se terugvoer
Hi Irma
Baie dankie dat jy jou tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee.
Dit is altyd lekker om om te hoor dat jou verblyf aangenaam was.
Groete
Jolene
Marion F - Apr 2018
Algehele gradering
Baie gemaklike verblyf.
Sean I - Nov 2018
Algehele gradering
Great and professional.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker en professioneel.
Hoog aan te beveel, hulle het alles wat jy nodig het.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Golden Key Guesthouse se terugvoer
Good Day Sean,
Thank you very much for taking the time to review Golden Key Guesthouse.
It is always heart warming to hear that your stay was pleasant.
We hope to see you again soon.
Kind Regards,
Jolene
Dawie/wilma V - Aug 2018
Algehele gradering
Waarde vir jou geld.
Linda L - Aug 2018
Algehele gradering
Lekker geslaap, dankie.
Golden Key Guesthouse se terugvoer
Hi Linda
Dankie vir jou terugvoering en dit is goed om te hoor dat jy lekker geslaap het.
Jammer om te hoor jy het verdwaal. Sou jy weer by ons tuisgaan, skakel my gerus dan kan ek jou iewers kry.
Groete
Jolene
Amanda K - Apr 2017
Algehele gradering
Voel tuis, weg van huis.
Elize V - Jan 2017
Algehele gradering
Ontvangs baie vriendelik!
David J - Feb 2016
Algehele gradering
Baie vriendelik diens.
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Marsstraat 37, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang