Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golden Key Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.1
James E
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Verkeerde kamer gegee, maar reggestel. Ongelukkig was dit 'n vinnige kuier. Dit was net vir een aand. Het nie die plek ten volle benut nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Engela O
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Mei 2023

Dit was nogal angswekkend om daar te arriveer en niemand maak oop nie. Die nommer wat ek kon skakel het ook niks geweet van my bespreking nie. Almal was weg van die perseel, maar die sleutels van die kamers word weggesteek - so ons kon dit daar gaan uithaal. Dit maak die verblyf vir my onveilig.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Derick J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Fantastiese 2 nagte spandeer. Wat 'n fantastiese 2 nagte. Carla het uit haar pad gegaan om te verseker al ons verwagte word oortref. Werklik 'n lekker tyd gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madeleine R
1 nag Besigheidsreis
3.6
Mei 2021

Sufficient for one night's stay. Insufficient supplies like sugar. Fresh milk sachets , complimentary bottled water and basics like similar coffee mugs should be a given for the price range of this establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Tertia M
1 nag Saam met vriende
4.6
Okt 2020

Dit was die tweede keer dat ons daar oornag en sal weer daar gaan oorbly. Die gastehuis is onder nuwe bestuur en het die Covid 19 inperking gelukkig weerstaan en ons hoop en glo dat sy van nou af die vrugte van haar harde werk en geloof sal pluk. Sy is 'n ster wat hard werk en alles insit om haar gaste tevrede te hou en te laat ontspan. Sien jul beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lize T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2019

Great stay. Always great staying with you!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andy G
Kort verblyf
3.6
Mrt 2019

Small, but clean and neat. The room was reasonable and included coffee and tea with a microwave. Small, but neat bathroom. Breakfast served was great. Parking was directly outside the room. I was uncomfortable that my vehicle was not behind a gate.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
2.4
Okt 2019

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Charmaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Wonderlike diens en gerieflik. Ek sal dit vir al my vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irna P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2018

Netjies en aangenaam. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Golden Key Guesthouse
Hi Irma Baie dankie dat jy jou tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee. Dit is altyd lekker om om te hoor dat jou verblyf aangenaam was. Groete Jolene

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marsstraat 37, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAz6ScTb5pDBKBdj7pGL2gRyjR7qpbcCSl6ZtnCzMaVyYRmCbVvk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 37 Mars Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.915305827458 17.975971195106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang