Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golden Lantern Guest Lodge

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.2
Manase M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

It sure was a weekend to be repeated this time with family! Conveniently close to needed amenities and CBD!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique L
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Heerlik. Baie lekker, mooi, skoon, vriendelike werkers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Golden Lantern Guest Lodge
Goeie dag Dit was die grootste plesier om julle as ons gaste te kon hê. Kan nie wag vir julle volgende keer nie. Golden Lantern Town Lodge

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Dit was 'n aangename blyplekkie weg van ons huis, met alles wat ons nodig gehad! Baie dankie vir 'n baie aangename verblyf in die Stellar kamers. Dit was baie aangename en ruim kamers, met alles wat jy nodig het. Gee bietjie aandag aan die parkering (wat bietjie nou is vir SUV's en bakkies) en dit gaan 'n baie nice plek wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Golden Lantern Guest Lodge
Goeie dag, Baie dankie vir die terugvoering. Ons gaan aandag gee aan die parkering. Sien julle binnekort weer. Golden Lantern Town Lodge

Clinton V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lovely. We were only there for one night, but had a lovely sleepover. The manager upgraded us to one of their stellar apartments, which was great. The room was big, neat and clean. Will definitely go back. The shower head needs replacing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Golden Lantern Guest Lodge
Thank you very much, we appreciate the feedback. Hope to see you soon again.

Ferdinand A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

A beautiful weekend out; we enjoyed the stay. Only DStv did not have full channels. It was an amazing stay; the place is very quiet and it's in town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ebert N
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

Adequate. Adequate, clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Francois
Golden Lantern Guest Lodge
Thank you, we appreciate your review.

Nico B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Als wat nodig is vir 'n kort verblyf. Baie goed geleë, het voorstelle gemaak op hul lys wat hul voorsien het wat ek glo hul positief kan beïnvloed. Oor die algemeen 'n goeie oornagplek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alwyn F
1 nag Saam met lewensmaat
1.4
Mrt 2024

Redelik standaard en ontvangs was maar flou. Nie regtig veilig gevoel nie. Die verblyf was skoon en netjies, maar glad nie soos geadverteer nie. WiFi het nie gewerk nie. Sekuriteit was 'n bekommernis. Daar was 'n hekwag toe ons 18h00 daar aangekom het, maar het hom nooit weer gesien nie. Moes die aand toe ons ry om te gaan kos kry en die volgende oggend, self die hek oopmaak (geen remote). Glad nie 'n lekker ervaring in die donker in 'n dorp wat ons nie ken nie. Weet nie eers of hulle die hek sluit in die aand nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Francois
Golden Lantern Guest Lodge
Indien daar enige misleidende advertensies was, laat ons asseblief weet sodat ons dit kan regstel. Soms word eenhede herorganiseer vir die gerief van ons gaste. Geen klagtes is ontvang van die ander 50 gaste met betrekking tot die WiFi wat nie werk nie; indien daar was, sou ons dadelik daarna gekyk het. Gedurende die naweek was daar 'n sekuriteitsfirma, PRSS, in diens wat toesig gehou het, en hulle het die hek slegs handmatig gesluit as 'n vriendelike guns. Die hekke is nie outomaties nie en sluit tussen 22:00 en 06:00. Tans handhaaf ons 'n drie-ster-standaard en ons streef na opgradering teen billike tariewe. Vriendelike groete Golden Lantern

Jacques M
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Goeie geriewe. Veilig, skoon, vriendelik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francois
Golden Lantern Guest Lodge
Thank you very much, we appreciate the feedback. Hope to see you soon again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Merwe-straat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb5e27d007542bb0776ba7ce2d74f69b4726c9376240278d068236256def93b3bf71a1e66258bfd644f1e8fdf8c7bf47c8d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 43 5 1 5 22 Van Der Merwe Street Bela-Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.882841126825 28.297412301922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang