Golden Sands 3
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Golden Sands 3, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Vanaf R670 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Golden Sands 3 is 'n selfsorgwoonstel in Manaba, in die hartjie van die Hibiscus-kus. Manaba is bekend vir die pragtige strande, ondermeer Lucian-strand, natuurlike woude en die subtropeise klimaat en dit is vir talle vakansiegangers hulle eerste keuse vir 'n wonderlike somervakansie. Margate bied van die beste snorkel- en duikplekke in Suid-Afrika.
Die woonstel is op die grondverdieping en is geskik vir tot 5 gaste, en het 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n tipelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo.
Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is sitplek om die kombuistafel. Die pragtige sitarea het sitplek vir tot 5 gaste en 'n TV met die volle DStv-pakket.
Die sitarea lei na 'n stoep met 'n houtskoolbraai. In die winter kan dolfyne en walvisse in die baai gesien word. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.
Daar is 'n toesluitmotorshuis vir 1 voertuig en parkeerplek vir 'n waentjie. Daar is 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks.
Golden Sands 3 is stapafstand van die pragtige Lucian-strand af wat lewensredders, 'n wegneem-kiosk en winkels met pragtige handgemaakte handwerkprodukte het.
Daar is 'n winkelsentrum net 'n entjie weg, asook 'n rits restaurante, besienswaardighede en aktiwiteite. Die eenheid is 300 m van die strand af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Tripelstapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 689
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Marinerylaan, Golden Sands 3, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Golden Sands 3 het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Margate North Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan, Golden Sands 3, Margate, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang