Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golden View - Oak on Church

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Hester D
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Die huis is so mooi! Alles was skoon en netjies. Sal beslis weer daar bly. ‘n Heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Vinnage wegbreek. Wat 'n wonderlike plek. Ek sal weer daar gaan oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolena
Golden View - Oak on Church
Fantastiese nuus, ons is bly dat julle julle vinnige wegbreek by ons geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek na Golden View.

Ina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker, maar te na aan ander eenheid. Pragtige plekkie. Maar dit is ongelukkig aan die ander huis, en die mense wat daarin was het verskriklik lawaai. Saterdagaand tot na 2.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolena
Golden View - Oak on Church
Baie dankie vir die mooi kompliment van ons eenheid. Jammer dat julle 'n negatiewe ervaring gehad het met gaste wat raas in die ander eenheid. Ons wil graag hê al ons gaste moet hulle tydjie in Clarens geniet. Indien ons in kennis gestel was van die probleem tydens julle verblyf, sou ons uitgereik het na die ander gaste, want dit is teen ons regulasies en reels om geraas te maak.

Sonet B
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie mooi plek en sal graag weer daar wil bly. Skoon, netjies, veilig, professioneel - baie happy.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laura S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Wonderful. Wonderful stay in a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Ons het baie lekker gekuier en sal beslis weer by die mooi plek tuisgaan. Mooi, moderne, goed toegeruste kothuis, loopafstand van die sakesentrum. Daar was algemene waterafsnyding daagliks van 18h00 tot 06h00, waarvan ons nie vooraf bewus was nie. Geen emmers water beskikbaar om die toilet te spoel nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jolena
Golden View - Oak on Church
Baie dankie vir die waardevolle terugvoer, ons is baie dankbaar dat julle julle kuiertjie in Clarens geniet het. Gun my asb. die geleentheid om te noem dat die waterbeperkings en afsnytye wel deurgegee is in e-pos verband voor julle aankoms, asook in WhatsApp formaat die oggend van aankoms.

Jaco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

It was good, would go again. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmain P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Fantasties! Ons sal vir seker weer kom! Pragtige, cozy studio! Luv die kaggelvuurtjie! Die bath sheets en elektriese kombers is 'n bonus in die koue. Alles wat mens nodig het, en die sherry is 'n groot bederf! Bietjie kopkrap met parkering vir Ford Ranger, but we made it.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0

Elize N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Groot, netjies en pragtige huis. Loopafstand van dorp. Baie lekker gebly. Sal definitief weer hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Baie tevrede. Baie lekker gebly, skoon netjies. Veilige onderdak parkering wat kan toesluit. Loopafstand van die Clarens winkels af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jolena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 138

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 165, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7a7131d99b03b6485d69e74a0d655b861b4763149f0733e02a5e4bc1dfef844a05b48f522029a43aa3524b91b62b710d379c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 56 5 1 5 165 Church Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.517487933372 28.417856991291

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang