Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golden View Luxury Self-Catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Jaco C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Baie oulike plek. Baie oulike plek sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitsig was spektakulêr. Die plek was mooi skoon en netjies, presies soos die foto wys. Die uitsig was spektakulêr. Jammer dat die plafon nie klankdig is nie, want die mense wat bo ons gebly het het heel dag en nag heen en weer geloop en meubels geskuif.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Fantasties. Eenheid is baie goed ingerig en is keer op keer verras. Voorsiening was gemaak vir koue aande en die donkertye van beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marleen T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Wonderful, different stay with lovely decor! What a lovely stay with beautiful decor. A different experience to a normal house. The container is very well equipped and has a lovely braai area just outside the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jolena
Golden View Luxury Self-Catering
Thank you for the positive feedback. So glad you enjoyed your stay with us in our Container Cottage.

Pieter V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Gerieflik en rustig. Knus en lekker verblyf. Die kaggel maak dat voor vetrek lekker warm is en met load shedding was die kaggel ideaal vir Clarens in die winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Asemrowend. Ek sal graag elke oggend in so 'n vertrek met so 'n uitsig wil wakker word. bliss!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lenka V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2023

Knus en gemaklik. Die verblyf is in die hartjie van die dorp, met 'n pragtige uitsig na die berge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carina C
Kort verblyf
4.4
Apr 2023

Wonderlike en salige wegbreek! Ons het die heerlikste tyd gehad by Golden View Luxury Self-Catering. Die uitsig was iets buite hierdie wêreld en die kuierarea het ons lekker besig gehou met 'n knetterende vuurtjie wat die heelaand gebrand het. Sal met groot liefde aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ludolf L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2023

Ons het heerlik gebly. Nog baie lekker week in Clarens. Die akkommodasie het beslis waarde toegevoeg aan ons week. Dankie vir die vriendelike diens en ook bystand met items wat daar agtergelaat is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Chad H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Amazing views and friendly staff. We thoroughly enjoyed our stay at Golden View. Such amazing views and especially while having a fire going in the pit braai. The town square is within walking distance and was easy enough to walk with the kiddies through the town.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jolena Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 138

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 125
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besterstraat 235, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca50fc381f8531363c1b90d45ba157be3283c3ba44cf669bd4c61e4da4a6578a10284b4f76e0cc9cfdcabe83129394316e64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 2) 82 5 1 5 235 Bester Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.51879358165 28.421038091183

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang