Golden View Luxury Self-Catering
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jolena Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 138
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Jaco C - Mei 2024
Algehele gradering
Baie oulike plek.
Gerda G - Jan 2024
Algehele gradering
Uitsig was spektakulêr.
Hendrik D - Jul 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Marleen T - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderful, different stay with lovely decor!
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Thank you for the positive feedback. So glad you enjoyed your stay with us in our Container Cottage.
Pieter V - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Reinette B - Mrt 2023
Algehele gradering
Asemrowend.
Lenka V - Jul 2023
Algehele gradering
Knus en gemaklik.
Carina C - Apr 2023
Algehele gradering
Wonderlike en salige wegbreek!
Ludolf L - Feb 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly.
Chad H - Des 2022
Algehele gradering
Amazing views and friendly staff.
Debi H - Aug 2022
Algehele gradering
A stunning home all round.
Rion B - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld. Heerlike huis gevoel. Baie goed toegerus.
Robbie S - Mei 2022
Algehele gradering
Als was perfek gewees.
Lorato M - Okt 2022
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Riku W - Sep 2022
Algehele gradering
Sit en kyk na die uitsig.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Marius D - Okt 2021
Algehele gradering
Vriendelike personeel op terrein. Baie lekker verblyf.
Janneke L - Okt 2021
Algehele gradering
Familietyd
Dick V - Sep 2021
Algehele gradering
Cosy, comfortable and convenient.
Sonet D - Mrt 2021
Algehele gradering
Hemels! Ongelooflik.
Charmaine S - Okt 2021
Algehele gradering
Baie mooi en netjies.
Morne S - Jan 2021
Algehele gradering
Alles was soos wat ons verwag het en geadverteer is.
Charmaine D - Des 2021
Algehele gradering
Ek stel nie die plek voor as mens in stilte wil bly nie.
Liezel K - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Ilze U - Feb 2020
Algehele gradering
Die eenheid was baie mooi skoon, goed toegerus en sentraal geleë naby die dorpie.
Johan V - Aug 2020
Algehele gradering
Absoluut great wegbreek gewees.
Laura-lee S - Mrt 2020
Algehele gradering
Skoon, modern en veilig.
Robert O - Okt 2019
Algehele gradering
We enjoyed the spacious apartment and garden. Impressive view, golden indeed.
Karin V - Okt 2019
Algehele gradering
Moderne plek met alles in een.
Euniece M - Okt 2019
Algehele gradering
Relaxing and away from the busy town. Would definitely go again. It has been an amazing experience.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ontspan en weg van die besige stad. Sal beslis weer gaan. Dit was 'n ongelooflike ervaring.
Dankie vir 'n wonderlike wegbreek. Ek sal hierdie plek regtig aanbeveel. Die geld werd.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cecilia D - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Stil, skoon, pragtig, nes die advertensie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Elize D - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlike uitsig, gerieflike huis.
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, Elize. Dis altyd lekker om te hoor gaste het hul tydjie in Clarens geniet. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Lizelle
Giovani G - Mei 2019
Algehele gradering
Twee duime op!
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Hi Giovani,
Baie dankie vir die mooi komplimente. So bly julle het julle tydjie by ons in Clarens geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Lizelle
Christelle H - Jun 2019
Algehele gradering
Warm huis en pragtige uitsig.
Fransie S - Jun 2019
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Inge S - Mei 2019
Algehele gradering
Gesellig.
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Inge,
Altyd lekker om te hoor as gaste hulle tydjie en ons asemrowende uitsig geniet het.
Ons sien uit daarna om julle gou weer in Clarens te sien.
Groete,
Lizelle
Celeste C - Mei 2019
Algehele gradering
Pragtig en goed toegerus!
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Hi Celeste,
Dis altyd lekker om te hoor as gaste hulle verblyf by ons geniet het.
Volgende keer moet julle Clarens bietjie langer besoek, dan rus mens lekker.
Ons sien uit na julle volgende besoek by Golden View.
Groete,
Lizelle
Wicus B - Jan 2019
Algehele gradering
Absolute waarde vir jou geld.
Lees meerGolden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Hi Wicus,
So bly julle het julle wegbreek geniet. Clarens is darem maar net goed vir die siel. Ons sien uit na julle volgende besoek by ons!
Groete,
Lizelle
Christa S - Jan 2019
Algehele gradering
Elke sent werd!
Denise K - Jan 2019
Algehele gradering
Rustigheid.
Jacques O - Okt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Elmar W - Okt 2019
Algehele gradering
Asemrowend.
Tjaart E - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Tertius L - Mei 2019
Algehele gradering
Iets anders as die gewone en lekker stapafstand van die middedorp.
Tjaart V - Nov 2019
Algehele gradering
Stunning. Voorwaar 'n Golden view uitsig.
Pierre P - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig met mooi uitsig.
Giles S - Jun 2019
Algehele gradering
Stylish and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Stylvol en gerieflik.
Ons SatNav het ons na die venue deur die verkeerde kant van die dorp geneem. Wat 'n heerlike verrassing toe ons by die bestemming aankom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Monique B - Apr 2019
Algehele gradering
Grotendeels ongaangenaam.
Lees meerGolden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Monique,
Dankie vir die breedvoerige terugvoer. Elkeen is geregtig op sy opinie. Dis jammer dat jy dit nie goed gedink het om tydens julle besoek terugvoer te gee oor byvoorbeeld gaste wat raserig was nie. Ek vra omverskoning daarvoor en sou graag die geleentheid wou gehad het om enige iets vir jou beter te maak of die situasie te beredder. Ons kan nie ons gaste kies op die perseel nie maar wel kies hoe ons situasies met klagtes/ontevredenheid van gaste hanteer. Sou jy gedurende die naweek jou klagtes geopper het oor jou ervarings, sou ek jou die voordeel van die twyfel gegee en het selfs dalk afslag of 'n naweek in een van ons ander eenhede aangebied het.
Ek is jammer die alarm het jou gepla. Ons sit dit slegs aan as gaste nie daar is en dit leeg staan en adviseur net die mense om dit te aktiveer indien hulle wegry na hulle besoek.
In 4 jaar het hiemand nog ooit oor ons ligging gekla nie. Die informele nedersetting is meer as 1,5 km van ons eenhede. Ons is egter wel net langs die dorp geleë en stap afstand van die Clarens Square. Die aanwysings en pad na ons eenhede is deur die enigste geteerde hoofpad van Clarens, wat logies die kortse en beste pad is. Ek weet nie hoe dit gekom het dat julle die langer pad deur die nedersetting wou ry nie.
Ons adverteer nie 'n losstaande eenheid nie. Dit is 'n "Studio" soos die naam ook akkuraat sê vir 2 mense en nie 'n huis of kothuis nie. My ander resensies getuig wel dat ander mense 'n ander opinie het oor ons plek. Dié resensies is deur egte gaste met egte terugvoer ingedien. Indien jy volgende keer ongelukkig is, neem jou klagtes gerus na die bestuur sodat iemand iets daaraan kan doen om dinge beter te maak, aangesien mens na die tyd nie veel kan doen nie.
Groete,
Jolena
Eienaar
Brumilda K - Des 2018
Algehele gradering
Was baie heerlik en rustig.
George N - Okt 2018
Algehele gradering
Great stay.
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Thank you for the positive feedback. Really glad you enjoyed your visit to Clarens. Hope to see you again soon. Regards, Lizelle.
Lee-ann H - Okt 2018
Algehele gradering
Hierdie was regtig so 'n aangename verblyf.
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Baie bly julle het julle kuiertjie in Clarens geniet. Sien julle gou weer.
Groete, Lizelle
Michael K - Sep 2018
Algehele gradering
Goeie kwaliteit verblyf.
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Ek is baie bly julle het dit geniet. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete, Lizelle.
Angelique M - Okt 2018
Algehele gradering
Baie netjiese, kreatiewe plekkie.
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek is baie bly julle het julle kuiertjie in Clarens geniet. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete, Lizelle.
Juanita V - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastiese plekkie. Het dit baie geniet. Baie dankie.
Sharon G - Jul 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Manie S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie mooi ligging en ook baie goed toegerus, pragtige plek.
Benjamin O - Jan 2018
Algehele gradering
Perfekte eerste bestemming op ons honeymoon.
Lees meerGolden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Baie dankie Benjamin vir die mooi terugvoer!
Ek is baie bly dat julle so lekker daar gebly het! probeer gerus ook dalk eendag van ons ander eenhede indien julle met vriende wil kom of ons nuwe eenheid vir 2 mense wat soortgelyk maar ook weer anders is!
Groete
Jolena
Ninette V - Jan 2018
Algehele gradering
Beautiful, clean, comfortable stay!
Marika P - Jun 2018
Algehele gradering
Heerlik, rustig en privaat.
Nadia B - Jun 2018
Algehele gradering
Vreedsaam, luuks en die moeite werd om vir 'n naweek te gaan!
Linda D - Des 2018
Algehele gradering
Dit was ongelooflik lekker en het 100% voldoen aan al ons vereistes.
Lees meerColin G - Feb 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Doris L - Des 2017
Algehele gradering
Cottage was goed en mooi ingerig, privaat, met 'n heerlike uitsig.
Gideon S - Jul 2017
Algehele gradering
Baie mooi huis.
Mpho M - Mei 2017
Algehele gradering
We had a blast!
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het dit baie geniet!
Dit was 'n aangename verblyf, alhoewel die tyd te vinnig verbygegaan het. Ons het in die huis gebly en was so gemaklik. Die dekor is ongelooflik, die bed is so gemaklik, en die uitsig is asemrowend. Dit voel soos 'n huis weg van die huis en ons het so 'n fantastiese naweek daar gehad! Ons sal beslis weer terug wees, dankie Jolena vir jou gasvryheid, vir die fenomenale akkommodasie en gratis ontbyt by die Courtyard (Jane). Hul diens was uitstekend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Dear Mpho,
Thank you for the generous and welcoming feedback, I am so grateful that you had a great time! The breakfast was a pleasure!
You are more than welcome in any of our units at any time.
Regards,
Jolena
Shirleen M - Nov 2017
Algehele gradering
Golden View was die perfekte verblyf vir ons klomp vriendinne, die uitsig was sprokiesmooi en die huis met sy eie karakter was 'n bonus.
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Shirleen!
Ek is so bly julle het die naweek so ten volle geniet met die huis se ligging en uitsig op die ongelooflike berge!
Dankie vir die goeie terugvoer!
Kom gerus enige tyd weer terug. Die winter is ook spesiaal met lekker kaggel vure en warm winter son wat op die stoep skyn!
Gerrit K - Feb 2017
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ons oorsese besoekers het dit ook geniet.
Helga R - Okt 2017
Algehele gradering
Huis baie netjies.
Elaine B - Jun 2017
Algehele gradering
Pragtig! Mal oor die interior, amazing view!
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Hallo Elaine.
Ek is so bly julle het dit geniet.
Kom kuier gerus weer in enige van ons 4 eenhede.
Groete,
Jolena
Jamine P - Jan 2017
Algehele gradering
Awesome uitsig.
Anne D - Sep 2017
Algehele gradering
Nice view of the mountain and valley but a lot of pedestrian traffic and noise in the evening from people living in the valley.
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Good day Anne,
Thank you for the review and compliments on our service and cleanliness! I am glad you enjoyed your weekend and stay with us.
My apologies that the people in the valley were a bit noisy over your weekend and that you felt it impacted on your peace. There are some weekends when there is festivities going on in the village but it happens only a few times a year.
I hope your stay at Golden View Oak on Church was good as well as it is further away from the village!
Regards,
Jolena
Marlize R - Nov 2017
Algehele gradering
Lekker rustig.
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Hallo Marlize,
Ek is so bly dat julle die tyd daar geniet het. Kom gerus weer terug.
Jolena
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Johannes S - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker as ek net sou oorslaap.
Jacqueline H - Okt 2016
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet.
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Baie dankie, Jacky!
Ek is bly julle het dit geniet!
Kom gerus weer!!
Mariëtte G - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlik!
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Ek stem! Die uitsig is goud werd.
Jolena
Lise-marie B - Apr 2016
Algehele gradering
Baie skoon, netjies, mooi uitsig, goed geleë, is nog beter as op die foto's.
Danelize W - Jul 2016
Algehele gradering
Gemaklik en heerlik warm in die son met 'n asemrowende uitsig.
Iselma K - Mei 2016
Algehele gradering
Netjies en modern, maar kort nog werk ten opsigte van 'n paar praktiese reëlings.
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Dankie vir die terugvoering! Ons neem kennis van die wenke en wil graag noem wat ons beplan of reeds in proses gestel het:
Ons het eers onlangs die heining voor bygevoeg vir meer privaatheid en beplan om dit verder meer privaat te maak. Ek is nie seker of julle daar was voor/na die oprig van die heining?
Ons is verder ook van plan om 'n addisionele plafon met klank digtheid te installeer om die deurlating van klank van die boonste vloere te beperk. Ons hoop dit gaan dit meer prakties en steurnisvry maak!
Green G - Mei 2016
Algehele gradering
Gemaklik, gerieflik en bietjie iets anders.
Werner W - Jan 2016
Algehele gradering
Netjies, maar baie warm binne en die stort werk nie.
Golden View Luxury Self-Catering se terugvoer
Die stort was 'n probleem ek vra groot om verskoning daarvoor. Die loodgieter het alles vroeër die week reggestel!
Dit werk wel duur uit as net 2 gaste bespreek, maar ongelukkig bly dit steeds 'n 2-slaapkamer eenheid wat 4 gaste kan akkommodeer. Probeer gerus volgende keer ons nuwe eenheid (met 'n gewone geyser) wat net 2 gaste kan akkommodeer.
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Besterstraat 235, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang