Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goldensunset Dirk se Huisie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Goldensunset Dirk se Huisie
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Erika O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika O

Beeldskone berg-omgewing.

Die huisie is klein, maar silwerskoon en pragtig geleë. Stap reg agter die huis op na die pragtige watervalle en verder of gaan stap meer gelyk in die boorde. Stil en rustig.

Petrus R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus R

Wonderlike uitspan weg van alles wat jou kan inmeng.

Pragtige area. Die laaste 2 km van die pad is nie vir motors nie. Beveel hoë grondvryhoogte voertuie aan, verkieslik iets soos 'n bakkie.

Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: Looprivier, 40 km vanaf Citrusdal, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd152594c2c0ce3a9ffee63f9e956ada4d89658eb334fa02f3f2bae9a725df81d791d6fed0ef44976f4b6c67bc8bffd51489?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 2 5 1 5 Looprivier 40 km from Citrusdal 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 16:00 -32.398917 18.835478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang