Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Goldfields Gardens Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.8
Belinda L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die ruim kamer het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons het regtig baie lekker gebly in ons ou tuisdorp. Die gasheer doen werklik baie moeite vir Virginia se mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Heerlik gewees. My man en een van sy kollegas het oorgeslaap. Dit is die tweede keer wat hulle daar oorslaap en elke keer goeie diens gekry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa T
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Baie vriendelike diens. Baie vriendelike diens en 'n groter kamer is gegee sonder enige addisionele koste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Waarde vir geld. Jammer dat die kombuis nog nie in werking was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karien B
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Familie kuier. Baie lekker, dit is 'n mooi plekkie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
3.0
Jul 2024

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Wikus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Lovely. Lovely accommodation. Will stay there any day again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matsie L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2022

Our stay was perfect. Place is very quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi F
Kort verblyf
5.0
Nov 2021

Waarde vir geld! Corina is 'n wonderlike gasvrou. Haar aandetes is absoluut heerlik en haar kliëntediens uit die boonste rakke. Het voorwaar heerlik gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie J
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Nov 2021

Was 'n baie lekker oorslaapplek. Gerieflike oorslaap, lugversoging het nie 100% gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Steyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larkspur-laan 71, Virginia, 9430, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9605e4d8771731f6c4350c290a6ed5d0e4d96ee951bf2e87da0e3bc6d7bbb2448fd5fd6ea0052b70fc7d825a5c21203cf856?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 71 Larkspur Avenue Virginia 9430 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.10245635986 26.858311496929

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang