Goldfields Gardens Guesthouse
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larkspur-laan 71, Virginia, 9430, Vrystaat
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Goldfields Gardens Guesthouse is in Virginia in die hartjie van Goldfields, net 19 km vanaf Welkom.
Hierdie gastehuis het pragtige tuine en fonteine en daar is ’n swembad.
Gerieflike verblyf word in 8 gastekamers gebied en elke kamer bied ’n uitsig oor die swembad of tuin. Elke kamer het ook ’n TV met sekere DStv-kanale en lugversorging. Daar is ’n verskeidenheid kamers om van te kies.
Ontbyt word daagliks bedien en ander etes kan by die kombuis teen ’n ekstra koste bestel word. Personeel is 24 uur ’n dag op die perseel beskikbaar.
Die gastehuis het ’n lieflike braai-area en daar is ’n sitarea vir gaste om in te ontspan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Steyn Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Larkspur-laan 71, Virginia, 9430, Vrystaat
- Gaste dink Goldfields Gardens Guesthouse het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 14 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Larkspur-laan 71, Virginia, 9430, Vrystaat