Golf & Tides | Self catering Apartment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Otto Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Desislava S - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful, peaceful and quiet place with amazing views. No load shedding!
Jan N - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker.
Carla E - Aug 2023
Algehele gradering
Ongemaklik.
Lees meerGolf & Tides | Self catering Apartment se terugvoer
Liewe Carla Ellis,
Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit is altyd goed om te hoor wat gaste se ondervinding was.
Jou stelling dat jy by mense bly is misleidend. Die woonstel is privaat en op die grondvloer, die huis waar die eienaar woonagtig is, is op die boonste vloer. Die fotos en beskrywing dui duidelik aan dat dit ’n woonstel is. Wees gerus, gaste se gesprekke is privaat.
Jammer oor die eerste aand se ongerief. Gedurende julle verblyf het ek, soos altyd, navrae gedoen oor die verblyf en volgens jou vriend en mede gas, was daar egter geen klagtes nie. Tot dusver met menigte gaste het ek nog nie warm water probleme gehad nie, maar om julle buitengewoon hoë warm water verbruik te akkommodeer het ek verstellings aangebring om vir die res van julle verblyf voorsiening te maak aan julle voorkeure en gewoontes.
Ons sekuriteit is baie goed en is van uiterste belang vir inwoners en gaste. Ons stelsel word binnekort opgegradeer dus behoort toegang te verbeter. Dis moeilik om te glo dat ons sekuriteit ongeskik is, my ondervinding is dat hulle baie beleefd is.
Beste wense.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silenestraat 263, Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang