Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf & Tides | Self catering Apartment

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
3.7
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.7
Desislava S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Beautiful, peaceful and quiet place with amazing views. No load shedding! I enjoyed my stay at Golf & Tides, the host was very friendly and helpful. Perfect location, close to town and also a beautiful hiking trail within a hundred meters of the apartment. The apartment was very clean and tidy with very well-equipped kitchen. No load shedding due to solar system is very convenient. Very safe and secure location. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lekker. Baie gasvrye eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Aug 2023

Ongemaklik. Absoluut geskok gewees dat niemand vir ons kon sê jy bly by mense nie en kan al hulle gesprekke hoor sowel hulle wat ons s'n kan hoor. Die eerste aand kon ons nie bad nie want daar was geen warm water die aand nie so ons moes eers die volgende oggend bad. Elke liewe oomblik van die dag/aand as ons iewers wil gaan moet ons eers die eienaar kontak om die hek oop te maak en so raak die Sekuriteit ongeskik en ongeduldig met 'n mens. Dit is so oneties en onaanvaarbaar want dit maak dit onmoontlik vir ons as gaste om ons tyd daar te geniet. Sal definitief nie aanbeveel nie.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0
Otto
Golf & Tides | Self catering Apartment
Liewe Carla Ellis, Baie dankie vir julle ondersteuning en terugvoer. Dit is altyd goed om te hoor wat gaste se ondervinding was. Jou stelling dat jy by mense bly is misleidend. Die woonstel is privaat en op die grondvloer, die huis waar die eienaar woonagtig is, is op die boonste vloer. Die fotos en beskrywing dui duidelik aan dat dit ’n woonstel is. Wees gerus, gaste se gesprekke is privaat. Jammer oor die eerste aand se ongerief. Gedurende julle verblyf het ek, soos altyd, navrae gedoen oor die verblyf en volgens jou vriend en mede gas, was daar egter geen klagtes nie. Tot dusver met menigte gaste het ek nog nie warm water probleme gehad nie, maar om julle buitengewoon hoë warm water verbruik te akkommodeer het ek verstellings aangebring om vir die res van julle verblyf voorsiening te maak aan julle voorkeure en gewoontes. Ons sekuriteit is baie goed en is van uiterste belang vir inwoners en gaste. Ons stelsel word binnekort opgegradeer dus behoort toegang te verbeter. Dis moeilik om te glo dat ons sekuriteit ongeskik is, my ondervinding is dat hulle baie beleefd is. Beste wense.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Otto Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silenestraat 263, Mosselbaai Gholflandgoed, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1a16ea5d453589433a5288bdeb2f4b31e7fa1d91018cc05dc31f139fd39528c884bed8cecb27030ac76efe719aebddc9bcf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 3 5 1 4 263 Silene Street Mossel Bay Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1951248 22.1270467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang