Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf 1

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nkanyezi L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

We had a lovely stay. The place was comfortable and felt like home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie goeie ervaring. Sal dit eneige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Skoon en netjies. Plekkie het alles en meer in wat jy nodig het. Gasheer het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fernando T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Sentraal, veilig, netjies en uitstekende ontvangs. Baie netjiese eenheid, luukse beddegoed en lekker Lazyboy-stoele vir TV kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Heerlike gerieflike verblyf. Gasvrye, netjiese goed toegeruste verblyf met deurgaanse warm water en krag onder onderbreking. Het aan al ons verwagtinge voldoen, WiFi-kanale aangepas om sportkanale in te sluit. Groot waardering daarvoor.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elrine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Wege- en Golfstraat, Golfstraat 1, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6592b9efcc145874c11f7723e5074625a70ed71551856435cb4582d63fc5d0b452a74e94b08aaa14f66af3099874770b8df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Corner of Wege Street and Golf Street 1 Golf Street 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.385525458485 21.418589651585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang