Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf 1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Wege- en Golfstraat, Golfstraat 1, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Golf 1 is 'n lieflike gastehuis in Stilbaai wat gerieflike verblyf bied en gerieflik naby die strand geleë is. Die gastehuis het slaapplek vir 4 gaste, wat dit ideaal maak vir sakereisigers of plesierreisigers.

Dié gastehuis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Kamer 1 is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad, 'n toilet en 'n wasbak. Kamer 2 is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die gedeelde leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n kombuisie met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n eenplaat-induksie-kookplaat, 'n lugbraaier, 'n braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe.

Boonop kan gaste gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n gedeelde omheinde patio met buitesitplek en braaigeriewe geniet.

Die eiendom word nie deur beurtkrag geraak nie, aangesien daar sonpanele en 'n boorgat is.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Nkanyezi L
Gesin met tieners
5.0
We had a lovely stay. The place was comfortable and felt like home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Christo F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie ervaring. Sal dit eneige tyd aanbeveel.
Aug 2023
Santie B
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon en netjies. Plekkie het alles en meer in wat jy nodig het. Gasheer het ons baie welkom laat voel.
Jun 2023
Fernando T
Saam met lewensmaat
4.6
Sentraal, veilig, netjies en uitstekende ontvangs. Baie netjiese eenheid, luukse beddegoed en lekker Lazyboy-stoele vir TV kyk.
Jan 2024
Andre R
Saam met lewensmaat
4.2
Heerlike gerieflike verblyf. Gasvrye, netjiese goed toegeruste verblyf met deurgaanse warm water en krag onder onderbreking. Het aan al ons verwagting...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elrine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Hoek van Wege- en Golfstraat, Golfstraat 1, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golf 1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Wege- en Golfstraat, Golfstraat 1, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa6592b9efcc145874c11f7723e5074625a70ed71551856435cb4582d63fc5d0b452a74e94b08aaa14f66af3099874770b8df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Corner of Wege Street and Golf Street 1 Golf Street 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.385525458485 21.418589651585

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang