Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf Beach Luxury SelfCatering Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Saint Andrews-rylaan 124, Eenheid 07 Golf Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Golf Beach Luxury Self-catering Apartment is in Strand geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 6 gaste op 'n slag. Die eenheid is op die tweede verdieping geleë met toegang slegs met trappe. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n bad, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit beskik ook oor 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, ideaal vir langer verblyf.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n slim-TV met Netflix, DStv en ander stroomvermoëns, en 'n eetarea met sitplek vir 8 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet. Die verblyf bied nie DStv nie.

Daar is lieflike braaigeriewe beskikbaar vir gaste se gebruik tydens hul verblyf.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Die eenheid is aan die oostekant van die landgoed geleë, 250 meter se stap na die strandfront en 100 meter vanaf die komplekse gemeenskaplike swembad.

Greenways Golf Estate is 45 minute se ry vanaf Kaapstad se sakekern en 25 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Daar is verskeie wynkelders in die omgewing en dis net 20 minute se ry vanaf Stellenbosch en bekende wynplase.

Greenways Estate het 'n veilige leefstyl, wat 24-uur sekuriteit en toesigpersoneel insluit. Elke kompleks het ook veilige besoekersparkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Golf Beach Luxury SelfCatering Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 183

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Saint Andrews-rylaan 124, Eenheid 07 Golf Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golf Beach Luxury SelfCatering Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Saint Andrews-rylaan 124, Eenheid 07 Golf Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA69ae08054ea961ca7547f9faf48c7d58ef870bee8e536b6e780318998f6de7a1fcb3cc02e534fdfb14f60bc900679e63bd45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 7 5 1 5 124 Saint Andrews Drive Unit O7 Golf Beach, Greenways Golf Estate 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 09:00 -34.135382275099 18.845975044705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang