Golf Beach Luxury SelfCatering Apartment
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Saint Andrews-rylaan 124, Eenheid 07 Golf Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Golf Beach Luukse Vakansie akkommodasie geleë in die gesogte Greenways, Strand bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede.
Die woonstel het 3 slaapkamers en is geskik vir 6 gaste. Die eenheid is op die tweede verdieping en kan slegs via trappe bereik word. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die sitkamer het gemaklike banke en 'n slim-TV met Netflix en ander stroom-vermoëns. Die eet-area met ingeboude braai bied sitplek vir 8 gaste waar gaste saam etes kan geniet. Daar is gratis WiFi. Let asb. dat daar geen Dstv kanale is nie.
Daar is ook braaigeriewe langs en veilige parkeerplek op die perseel.
Die eenheid is aan die ooste-kant van die landgoed en 250 m vanaf die strand en 100 m vanaf die kompleks se gemeenskaplike swembad.
Greenways Golf Estate is 45 minute se ry van Kaapstad se middestad af en 25 minute se ry vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Daar is verskeie wynkelders in die omgewing en dit is net 20 minute se ry van Stellenbosch af wat bekend is vir die talle wynplase.
Greenways Estate het 24 uur-sekuritieit en veiligheidspersoneel. Elke kompleks het veilige besoekersparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 191
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Saint Andrews-rylaan 124, Eenheid 07 Golf Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
- Gaste dink Golf Beach Luxury SelfCatering Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Saint Andrews-rylaan 124, Eenheid 07 Golf Beach, Greenways Golf Estate, Strand, 7139, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang