Golf Castle
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hendrik Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 7 maande
Opsomming van Resensie
Nadia D - Sep 2024
Algehele gradering
Wonderful.
Johnnie M - Sep 2024
Algehele gradering
Baie stil omgewing, vriendelike gasheer, goed toegeruste eenheid.
Derick V - Sep 2024
Algehele gradering
Lekker tyd weg van die huis, verblyf skoon, netjies en gerieflik.
Golf Castle se terugvoer
Baie dankie. Dit was vir ons lekker dat julle by ons bespreek het. Ons sien uit om julle weer te sien.
Esme D - Jul 2024
Algehele gradering
Nice.
Laetitia M - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspanne.
Enrico K - Jun 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en vriendelike diens.
Fritz S - Mei 2024
Algehele gradering
Meer ontvang as waarvoor geadverteer was.
Lin B - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome!
Golf Castle se terugvoer
Baie dankie, Lynn. Ons sal jou enige tyd terug verwelkom. Jy het so mooi na die eenheid gekyk en dit so mooi, netjies en skoon gelos. Jy was 'n 5-ster gas gewees. Baie dankie.
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golf-weg 38, Drie Riviere, Vereeniging, 1935, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang