Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf Castle

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johnnie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie stil omgewing, vriendelike gasheer, goed toegeruste eenheid. Ons verblyf was baie aangenaam. Die eenheid is goed toegerus. Ek beskou dit as goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Derick V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker tyd weg van die huis, verblyf skoon, netjies en gerieflik. Gasvry, vriendelik en behulpsaam. Emma en Hendrik was ware gasheer en gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Golf Castle
Baie dankie. Dit was vir ons lekker dat julle by ons bespreek het. Ons sien uit om julle weer te sien.

Esme D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Nice. It feels like home and it was clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laetitia M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Rustig en ontspanne. Fantastiese diens. Wonderlike hartsmense. Baie privaat, netjies, modern, stil en skoon. Het baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Enrico K
1 nag
5.0
Jun 2024

Netjies, skoon en vriendelike diens. Aangename atmosfeer en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2024

Meer ontvang as waarvoor geadverteer was. Hendrik was baie behulpsaam en het selfs ons kamers warm gemaak voor ons koms. Hulle het ook vir gehelp deur vir ons aanwysings te gee na take away plekke naby. Fantastiese diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lin B
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Awesome! Baie baie lekker gebly, baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ek sal beslis weer bespreek en ook enige een aanraai om tuis te gaan. Weerens baie baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hendrik
Golf Castle
Baie dankie, Lynn. Ons sal jou enige tyd terug verwelkom. Jy het so mooi na die eenheid gekyk en dit so mooi, netjies en skoon gelos. Jy was 'n 5-ster gas gewees. Baie dankie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrik Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golf-weg 38, Drie Riviere, Vereeniging, 1935, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1650d05834994b6844dfa7b022ddabba82c1daeccc5cc925e69cb7354cb1355b74248270edddefc34cc88543ce449f80d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 38 Golf Road Three Rivers 1935 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.663106396985 27.964112026984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang