Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf Castle

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrik Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 7 resensies vir Golf Castle
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johnnie M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnie M

Baie stil omgewing, vriendelike gasheer, goed toegeruste eenheid.

Ons verblyf was baie aangenaam. Die eenheid is goed toegerus. Ek beskou dit as goeie waarde vir geld!

Derick V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick V

Lekker tyd weg van die huis, verblyf skoon, netjies en gerieflik.

Gasvry, vriendelik en behulpsaam. Emma en Hendrik was ware gasheer en gasvrou.

Golf Castle se terugvoer

Baie dankie. Dit was vir ons lekker dat julle by ons bespreek het. Ons sien uit om julle weer te sien.

Golf Castle
Esme D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme D

Nice.

It feels like home and it was clean.

Laetitia M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia M

Rustig en ontspanne.

Fantastiese diens. Wonderlike hartsmense. Baie privaat, netjies, modern, stil en skoon. Het baie lekker gekuier.

Enrico K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enrico K

Netjies, skoon en vriendelike diens.

Aangename atmosfeer en vriendelike diens.

Fritz S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz S

Meer ontvang as waarvoor geadverteer was.

Hendrik was baie behulpsaam en het selfs ons kamers warm gemaak voor ons koms. Hulle het ook vir gehelp deur vir ons aanwysings te gee na take away plekke naby. Fantastiese diens.

Lin B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lin B

Awesome!

Baie baie lekker gebly, baie dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ek sal beslis weer bespreek en ook enige een aanraai om tuis te gaan. Weerens baie baie dankie.

Golf Castle se terugvoer

Baie dankie, Lynn. Ons sal jou enige tyd terug verwelkom. Jy het so mooi na die eenheid gekyk en dit so mooi, netjies en skoon gelos. Jy was 'n 5-ster gas gewees. Baie dankie.

Golf Castle
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golf-weg 38, Drie Riviere, Vereeniging, 1935, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1650d05834994b6844dfa7b022ddabba82c1daeccc5cc925e69cb7354cb1355b74248270edddefc34cc88543ce449f80d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 38 Golf Road Three Rivers 1935 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.663106396985 27.964112026984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang