Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf Castle

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golf-weg 38, Drie Riviere, Vereeniging, 1935, Gauteng
  • Vanaf R650 R585 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Golf Castle bied gehalteverblyf in Vereeniging, Gauteng, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf in die natuur.

Verblyf word gebied in 3 pragtige eenhede met privaat en suite-badkamers, TV's met Netflix, asook gratis WiFi. Daar is koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas of yskas-vrieskas en mikrogolf. Op naweke is daar nie skoonmaakdienste vir die kamers nie.

Gaste het toegang tot 'n pragtige tuin en veilige parkeerplek.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Johnnie M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie stil omgewing, vriendelike gasheer, goed toegeruste eenheid. Ons verblyf was baie aangenaam. Die eenheid is goed toegerus. Ek beskou dit as goeie...
Sien meer
Sep 2024
Derick V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker tyd weg van die huis, verblyf skoon, netjies en gerieflik. Gasvry, vriendelik en behulpsaam. Emma en Hendrik was ware gasheer en gasvrou.
Sep 2024
Esme D
Saam met lewensmaat
5.0
Nice. It feels like home and it was clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Laetitia M
Gesin met tieners
5.0
Rustig en ontspanne. Fantastiese diens. Wonderlike hartsmense. Baie privaat, netjies, modern, stil en skoon. Het baie lekker gekuier.
Jul 2024
Enrico K
5.0
Netjies, skoon en vriendelike diens. Aangename atmosfeer en vriendelike diens.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Hendrik Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Golf-weg 38, Drie Riviere, Vereeniging, 1935, Gauteng
  • Gaste dink Golf Castle het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vereeniging Gauteng
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Vanaf R650
R650 R585
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golf-weg 38, Drie Riviere, Vereeniging, 1935, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1650d05834994b6844dfa7b022ddabba82c1daeccc5cc925e69cb7354cb1355b74248270edddefc34cc88543ce449f80d0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R585 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 38 Golf Road Three Rivers 1935 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.663106396985 27.964112026984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang