Golf Castle
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golf-weg 38, Drie Riviere, Vereeniging, 1935, Gauteng
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Golf Castle bied gehalteverblyf in Vereeniging, Gauteng, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike verblyf in die natuur.
Verblyf word gebied in 3 pragtige eenhede met privaat en suite-badkamers, TV's met Netflix, asook gratis WiFi. Daar is koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskas of yskas-vrieskas en mikrogolf. Op naweke is daar nie skoonmaakdienste vir die kamers nie.
Gaste het toegang tot 'n pragtige tuin en veilige parkeerplek.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hendrik Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Golf-weg 38, Drie Riviere, Vereeniging, 1935, Gauteng
- Gaste dink Golf Castle het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 9 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Golf-weg 38, Drie Riviere, Vereeniging, 1935, Gauteng