Golf Estate Living
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea Pumpkin-weg 1, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Golf Estate Living is 'n selfsorgvakansiehuis op 'n veilige gholflandgoed in Melkbosstrand, aan die Atlantiese kus van Kaapstad. Die huis is geleë op die 12de setperk van die wêreldklas Atlantic Beach Gholflandgoed met asemrowende uitsigte oor die skoonvelde na Tafelberg in die verte.
Die huis kan tot 8 gaste akkommodeer en beskik oor 4 dubbelslaapkamers, 3 volledige badkamers, 'n moderne kombuis en 2 leefareas. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, lugbraaier, Nespresso-koffiemasjien en alle eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl albei sitkamers gemaklike sitplek het en daar is 'n platskerm-TV met DSTV. Onbeperkte WiFi.
Die huis het direkte toegang tot die gholfbaan en daar is twee restaurante by die gholfklubhuis. Gholfrondtes kan ook op versoek gereël word.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Sea Pumpkin-weg 1, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Golf Estate Living het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Atlantic Beach Golf Estate Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea Pumpkin-weg 1, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang