Golf Estate Living
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea Pumpkin-weg 1, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R6 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Golf Estate Living is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige gholflandgoed in Melkbosstrand aan die Atlantiese kus van Kaapstad. Dié huis is op die twaalfde skoonveld van die wêreldklas Atlantic Beach Golf Estate geleë en spog met asemrowende uitsigte oor die skoonveld en Tafelberg in die verte.
Die huis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 dubbelslaapkamers, 3 volledige badkamers, 'n moderne kombuis en 2 leefareas. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, lugbraaier, Nespresso-koffiemasjien, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste, terwyl beide leefareas gemaklike sitplek en 'n TV met DStv het. Onbeperkte WiFi is beskikbaar.
Die huis het direkte toegang tot die gholfbaan. Daar is twee restaurante by die gholfklubhuis. Gaste kan ook reël om 'n potjie gholf te gaan speel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- DVD-speler
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Sea Pumpkin-weg 1, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Golf Estate Living het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Atlantic Beach Golf Estate Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sea Pumpkin-weg 1, Atlantic Beach Golf Estate, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang