Golf Lodge 114
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point-weg 1, Pinnacle Point Gholflandgoed 114, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Vanaf R2 900 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Golf Lodge 114 is 'n bekoorlike vakansiehuis in 'n skilderagtige omgewing binne die bekroonde Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai. Hierdie huis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is die ideale opsie vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na vakansieverblyf naby die see.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 3 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, Nespresso-masjien, wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die ruim leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Netflix. Die area lei na die toegeboude braai-area met 'n etenstafel, Jacuzzi en 'n ingeboude braai.
Gratis WiFi en parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, gimnasium en 'n gedeelde tuin.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Wynproe
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Jacuzzi
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Hannelie Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Pinnacle Point-weg 1, Pinnacle Point Gholflandgoed 114, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Golf Lodge 114 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pinnacle Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinnacle Point-weg 1, Pinnacle Point Gholflandgoed 114, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang