Golf Paradys
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Stehan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Adam S - Des 2023
Algehele gradering
Ongelooflike lekker plek en Stean is 'n fantastiese, behulpsame en vriendelike persoon.
Chris S - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Charmaine J - Des 2022
Algehele gradering
Awesome.
Ronel W - Nov 2022
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het.
Danst V - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek, sal deffies wees daar gaan bly.
Petrea V - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was absoluut 'n wonderlike tyd.
Golf Paradys se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Julle was 'n lekker groep mense en ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Tshidiso N - Mei 2022
Algehele gradering
Had a great stay.
Gideon V - Apr 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en privaat.
Pierre O - Des 2020
Algehele gradering
Perfect.
Taryn M - Jan 2020
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal beslis weer kom!
Chantel Z - Sep 2019
Algehele gradering
Sal vir seker weer soontoe gaan.
Lees meerGizelle M - Jun 2019
Algehele gradering
It's a very tranquil place and the host is very kind.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dit is 'n baie rustige plek en die gasheer is baie vriendelik.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Eddy S - Mei 2019
Algehele gradering
Dit was bo ons verwagtinge!
Andrew C - Feb 2019
Algehele gradering
Dit was verskriklik lekker.
Golf Paradys se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons kom kuier het, ons het baie lekker saam met julle gekuier. Die bouery vorder fluks dankie. Julle was regtig lekker gemaklike gaste en ons deur staan altyd oop vir julle.
Groete,
Stehan
Sonja S - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Golf Paradys se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het. Ek is bly julle het julle kuier by ons geniet.Hoop om julle sommer gou weer te sien en sommer weer lekker saam te kuier.
Trix D - Jul 2019
Algehele gradering
Ons verwagtinge is oortref.
Jonita L - Mrt 2019
Algehele gradering
Is a great place and will surely stay there again.
Jan K - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was plekkie was asemrowend, huis, swembad, tuin, alles was reg.
Golf Paradys se terugvoer
Baie dankie dat u by ons kom kuier het. Hoop julle het lekker gerus en sien daarna uit om julle weer te verwelkom.
Lauren Kay M - Des 2018
Algehele gradering
Great hospitality given by the host!
Golf Paradys se terugvoer
Thank you so much for staying with us. We hope that you enjoyed the rest of your road trip. Hope to see you back soon.
Regards
Alicia L - Okt 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Golf Paradys se terugvoer
Ons is so bly julle het julle verblyf geniet. Julle was baie gesellige gaste en ons hoop om julle sommer gou weer te huisves.
Alba J - Sep 2018
Algehele gradering
Twaalf uit tien!
Golf Paradys se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Ons is bly dat julle die kuier so geniet het en hoop om julle sommer gou weer te sien.Julle was perfekte gaste.
Groete,
Annalien S - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties!
Golf Paradys se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het Annalien. Ons kon nie vir beter gaste gevra het nie. Dit verbly altyd ons harte as ons gaste hulle verblyf geniet het. Ons het reeds 'n TV punt in die woonvertrek laat installeer en sodra die fondse daar is sal ons daar ook 'n TV beskikbaar hê. Ons hoop julle kom kuier weer vir ons.
Pieter Hermanus Francois G - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelik verwelkom en baie tuis laat voel.
Golf Paradys se terugvoer
Baie dankie Marike dat julle ons gekies het vir julle spesiale vieringe en verblyf. Julle was regtig aangename gaste. Ons is bly julle het so lekker gekuier. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Jeffrey H - Jun 2018
Algehele gradering
Veiligheid, netheid, eerste klas.
Golf Paradys se terugvoer
Baie dankie, Jeffrey.
Ons waardeer regtig dat julle by ons tuis gegaan het. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom by ons.
Groete van almal by Golf Paradys.
Irvin F - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese tyd spandeer in uitstekende verblyf.
Golf Paradys se terugvoer
Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Ons het sommer lekker saam met julle gekuier en hoop om julle sommer gou weer te sien.Julle was perfekte gaste!
Groete,
Golf Paradys
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17de Laan 27, Mosselbaai-Sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang