Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf Paradys

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stehan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Golf Paradys
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Adam S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam S

Ongelooflike lekker plek en Stean is 'n fantastiese, behulpsame en vriendelike persoon.

Ongelooflike lekker gebly. Vyf ster.

Chris S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Baie lekker.

Baie baie netjies en modern. The host is baie behulpsaam. Sal weer daar gaan oornag.

Charmaine J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Awesome.

It was is a beautiful place and friendly owners.

Ronel W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel W

Baie netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het.

Eienaar het ons baie vriendelik ontvang en baie welkom laat voel. Ons sal dit beslis aanbeveel en ook weer daar bly.

Danst V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danst V

Baie lekker plek, sal deffies wees daar gaan bly.

Was baie lekker sal enige tyd weer daar bly.

Petrea V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrea V

Dit was absoluut 'n wonderlike tyd.

Sal beslis weer Golf Paradys gebruik vir toekoms. Baie lekker, alles was reeds daar in die huis. Was great!

Golf Paradys se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Julle was 'n lekker groep mense en ons hoop om julle spoedig weer te sien.

Golf Paradys
Tshidiso N - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshidiso N

Had a great stay.

Loved the view of the place.

Gideon V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gideon V

Baie aangenaam en privaat.

Baie gasvry.

Pierre O - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre O

Perfect.

Will be going back. Host friendly and helpful. Very pleasant stay, very relaxing atmosphere.

Taryn M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Taryn M

Baie lekker gebly, sal beslis weer kom!

Goeie ligging en lekker stil. Alles wat jy nodig het, dis 'n pragtige huis.

Chantel Z - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel Z

Sal vir seker weer soontoe gaan.

Ons het 'n oornag gehad tussen PE en die Kaap en sou graag langer wou bly. Die plek is ten volle uitgerig en die eienaar is onsettend vriendelik en behulpsaam. Die tuin is pragtig uitgelê en gee 'n lekker gevoel sommer so in die aankoms. Ons viervoetigekinders het 'n heerlike tyd gehad en Stehan het seker gemaak hulle is gemaklik in die groot agtertuin. Ons sal vir seker dié ons oornagstop maak wanneer ons weer PE toe gaan.

Gizelle M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle M

It's a very tranquil place and the host is very kind.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is 'n baie rustige plek en die gasheer is baie vriendelik.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Eddy S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eddy S

Dit was bo ons verwagtinge!

Die netheid, ligging, ontvangs en gasvryheid was heeltemal ver bo ons verwagtinge! Ek sal julle definitief aanbeveel vir vriende en familie.

Andrew C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew C

Dit was verskriklik lekker.

Baie dankie, Stephan dat ons vroeër kon inkom na lang pad met baba. Ons het heerlik gebly en alles was daar. Baie skoon en netjies. Lekker geselsies gehad wat die persoonlike aandag 'n 100% verdien. Ons kom definitief weer vir julle kuier. Sterkte met die bouery.

Golf Paradys se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons kom kuier het, ons het baie lekker saam met julle gekuier. Die bouery vorder fluks dankie. Julle was regtig lekker gemaklike gaste en ons deur staan altyd oop vir julle.
Groete,
Stehan

Golf Paradys
Sonja S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja S

Fantasties.

Stephan is baie gasvry. Pragtige juweeltjie, netjies en die plek voorsien alles. Jy moet basies net jou klere en kos saamneem. Regtig waarde vir geld. Sal definitief weer daar tuisgaan.

Golf Paradys se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuisgegaan het. Ek is bly julle het julle kuier by ons geniet.Hoop om julle sommer gou weer te sien en sommer weer lekker saam te kuier.

Golf Paradys
Trix D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trix D

Ons verwagtinge is oortref.

Vriendelike ontvangs en bed, hulpvaardig gedurende ons verblyf. Huislike atmosfeer. Skoon en netjies. Sal beslis aanbeveel.

Jonita L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonita L

Is a great place and will surely stay there again.

Good service. Great stay.

Jan K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan K

Dit was plekkie was asemrowend, huis, swembad, tuin, alles was reg.

Dit was wonderlik sal dit wel aanraai vir ander gaste.

Golf Paradys se terugvoer

Baie dankie dat u by ons kom kuier het. Hoop julle het lekker gerus en sien daarna uit om julle weer te verwelkom.

Golf Paradys
Lauren Kay M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lauren Kay M

Great hospitality given by the host!

Great hospitality given by the host, felt very welcome in his home. It exceeded our expectations. Definitely looking forward to visiting again in the future!

Golf Paradys se terugvoer

Thank you so much for staying with us. We hope that you enjoyed the rest of your road trip. Hope to see you back soon.

Regards

Golf Paradys
Alicia L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L

Fantasties.

Baie vriendelik ontvang. Plek was bo my verwagtinge, netjies, baie mooi, veilig en daar was alles wat jy nodig het. Sal beslis die plek vir ander voorstel.

Golf Paradys se terugvoer

Ons is so bly julle het julle verblyf geniet. Julle was baie gesellige gaste en ons hoop om julle sommer gou weer te huisves.

Golf Paradys
Alba J - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba J

Twaalf uit tien!

Al ons verwagtinge oortref. Baie vriendelike eienaar. Skoon, netjies, "upmarket", fantasties geleë. Baie ruim. Het lekker gerus. Sal met vrymoedigheid aanbeveel. Beste waarde vir geld!

Golf Paradys se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Ons is bly dat julle die kuier so geniet het en hoop om julle sommer gou weer te sien.Julle was perfekte gaste.
Groete,

Golf Paradys
Annalien S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalien S

Fantasties!

Ons verblyf was wonderlik!! Ons was baie vriendelik verwelkom en baie tuis laat voel. Dis privaat, baie netjies en vreeslik gerieflik. Waarde vir geld. Ons sal definitief weer daar bly. Die huis is sentraal en naby als. Met als kan ek net dink aan een voorstel en dis dat daar dalk 'n televisie in die leefarea gesit word vir kinders, dit sal baie help. Weereens baie dankie vir julle gasvryheid.

Golf Paradys se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het Annalien. Ons kon nie vir beter gaste gevra het nie. Dit verbly altyd ons harte as ons gaste hulle verblyf geniet het. Ons het reeds 'n TV punt in die woonvertrek laat installeer en sodra die fondse daar is sal ons daar ook 'n TV beskikbaar hê. Ons hoop julle kom kuier weer vir ons.

Golf Paradys
Pieter Hermanus Francois G - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter Hermanus Francois G

Vriendelik verwelkom en baie tuis laat voel.

Baie oulike plekkie, skoon en netjies en tot ekstra nooditems wat te koop is sou daar iets agtergebly het by die huis. Baie beïndruk, en die eienaar baie vriendelik en dadelik beskikbaar indien nodig. Geen probleme of tekortkominge nie. Ons het baie lekker geslaap.

Golf Paradys se terugvoer

Baie dankie Marike dat julle ons gekies het vir julle spesiale vieringe en verblyf. Julle was regtig aangename gaste. Ons is bly julle het so lekker gekuier. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.

Golf Paradys
Jeffrey H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeffrey H

Veiligheid, netheid, eerste klas.

Goeie gasvyheid. My gesin het elke dag by Golf Paradys geniet. Word hoogs aanbeveel.

Golf Paradys se terugvoer

Baie dankie, Jeffrey.

Ons waardeer regtig dat julle by ons tuis gegaan het. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom by ons.

Groete van almal by Golf Paradys.

Golf Paradys
Irvin F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irvin F

Fantastiese tyd spandeer in uitstekende verblyf.

Stephan, baie dankie vir die paar dae wat ons kon spandeer in julle great plekkie, van al die vriendelike hulp, skoon, netjiese verblyf, absolute waarde vir geld, die oulike en vriendelike honde to die sjokolade op die bed. Ons sal definitief weer by julle kom kuier en sommer gou ook. Baie dankie.

Golf Paradys se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons tuis gegaan het. Ons het sommer lekker saam met julle gekuier en hoop om julle sommer gou weer te sien.Julle was perfekte gaste!

Groete,
Golf Paradys

Golf Paradys
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17de Laan 27, Mosselbaai-Sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjWqLmcuceMz7wLy3LWBtWJXHlkNMVYAYb3KelpuUfmO9SJput5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 27 17th Avenue Mossel Bay Central 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.187286104897 22.132608937504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang