Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf Paradys

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17de Laan 27, Mosselbaai-Sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Golf Paradys is in die hartjie van Mosselbaai naby die hawe en veilige swemstrande geleë. Die hawedorp is langs die Tuinroete geleë en is bekend vir sy stewelvormige poskantoor, die Garden Route Casino, 60 km se goue strande, en 'n verskeidenheid natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Golf Paradys beskik oor 'n huis met slaapplek vir 6 en 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 2.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het albei dubbelbeddens terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, ingeboude kaste en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 2 leefareas met oorgenoeg sitplek en 'n eetarea met 'n 8-sitplek tafel. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ketel asook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër. Die huis beskik ook oor 'n WiFi-verbinding.

The Twisting By The Pool is toegerus met 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-selfsorg-eenheid beskik ook oor 'n kombuis met 'n stoof, mikrogolfoond, yskassie en ketel. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër in.

Die eiendom bied veilige onderdakparkeerplek met kringtelevisie en 'n afstandbeheerde hek. Die tuin het 'n groot swembad, braaigeriewe en sitplek buite. Privaat skuba-lesse kan in ons swembad gereël word.

Besienswaardighede in die area sluit Life Bay View Privaat Hospitaal, Mosselbaai Gholflandgoed en St Blaize-staproete in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Golf Paradys
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Stehan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 17de Laan 27, Mosselbaai-Sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golf Paradys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17de Laan 27, Mosselbaai-Sentraal, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjWqLmcuceMz7wLy3LWBtWJXHlkNMVYAYb3KelpuUfmO9SJput5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 27 17th Avenue Mossel Bay Central 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.187286104897 22.132608937504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang