Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf View Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Charmaine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Huislik. Goeie diens. Netjies. Dit was 'n heerlike groot plek met 'n stoepie en braaiplek. Al die nodige eetgerei was daar. TV met al die kanale. Ons kon lekker ontspan na 'n lang dag op die pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gisela O
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

It was a perfect stay with a 2 year old and two staffies. They had a safe outdoor space to run around in. Braai area was great, kitchen fully equipped. Very suitable for our needs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arnold M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Was defnitief te kort. Sal volgende keer langer wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mornay V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie rustige omgewing. Baie tevrede. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Lekker rustige atmosfeer met pragtige uitsig. Alles was perfek. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en baie tuis laat voel. Die eenheid was baie skoon en goed geleë met 'n lekker private braai-area wat beslis die moeite werd was. Ons sal die plekkie beslis weer besoek. Goeie waarde vir geld en kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelen K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Pragtige skoon verbyf. Baie rustige area waar gastehuis is en ons het baie veilig gevoel. Ons motor wat vol waardevolle artikels gelaai was vir my seun se trek na Stellenbosch was veilig agter geslote hek. Die manspersoon wat ons ontvang het, was so vriendlik en hulpvaardig. 'n Pragtige mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

'n Baie besonderse akkommodasie en goed toegerus. Dit was 'n heerlike verkwikkende oornag-ervaring met 'n heerlike gemaklike, koel eenheid, nieteenstaande 'n hittegolf en "loadshedding" tydens inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Baie lekker. Baie mooi, en vol karakter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit P
1 nag
4.8
Jul 2023

Goeie opsie vir oornagbesoek. Vriendelike ontvangs, skoon en ruim. Vinnige WiFi. Sal weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

David H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2023

Convienient, host recieved us late at night, much appreciated. Accommodated our pets, this we appreciated. We arrived very late and the host opened up for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anna C P Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 298

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R850
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwartbergstraat 33, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7MQMRXFNzix4BcUi7TMgknAYdV4fCBrocJ4KMuyK1S7visQGB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 1 mens 65 5 1 5 33 Zwartberg Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.1943362 20.8581577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang