Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golf View Guest House

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwartbergstraat 33, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

Golf View Guest House is 1 van 4 geskiedkundige huise wat in 1898 gebou is en die Laingsburgvloed van 1981 oorleef het. Die perseel is langs die Laingsburg Gholfklub geleë.

Die verblyf bestaan uit 3 individueel versierde eenhede wat elkeen in die goed onderhoude tuin op die perseel skuil. Die eenhede het elkeen slaapplek vir 1 tot 3 gaste en beskik oor 'n kombuis met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe.

Boonop het elke eenheid WiFi, lugversorging, 'n TV met plaaslike kanale of sekere DStv-kanale, en 'n privaat braai-area.

Veilige parkeerplek met 'n sekuriteitswag is beskikbaar op die perseel. Golf View House is ook naby die winkels, koffiewinkels en restaurante in die dorp.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Charmaine C
Saam met lewensmaat
5.0
Huislik. Goeie diens. Netjies. Dit was 'n heerlike groot plek met 'n stoepie en braaiplek. Al die nodige eetgerei was daar. TV met al die kanale. Ons ...
Sien meer
Des 2023
Arnold M
Saam met lewensmaat
5.0
Was defnitief te kort. Sal volgende keer langer wil bly.
Sep 2023
Gisela O
Gesin met klein kinders
5.0
It was a perfect stay with a 2 year old and two staffies. They had a safe outdoor space to run around in. Braai area was great, kitchen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Mornay V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustige omgewing. Baie tevrede. Geen klagtes.
Aug 2023
Monica M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker rustige atmosfeer met pragtige uitsig. Alles was perfek. Die gasvrou het ons baie vriendelik ontvang en baie tuis laat voel. Die eenheid was ba...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anna C P Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 306

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Zwartbergstraat 33, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golf View Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 1 mens
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 1 mens
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zwartbergstraat 33, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe7MQMRXFNzix4BcUi7TMgknAYdV4fCBrocJ4KMuyK1S7visQGB?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 1 mens 65 5 1 5 33 Zwartberg Street Laingsburg 6900 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.1943362 20.8581577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang