Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golfers Dream

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Adriaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Golfers Dream
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Yolandi G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi G

Dit is 'n pragtige huis, lekker kuier leef huis. So baie geniet.

Dit was ongelooflik lekker, alles was mooi, netjies en skoon. Regtig so 'n lekker huis. Die ligging is perfek en die swembad was heerlik. Die enigste ding wat daar nie was nie, maar gesê is daar is DSTV, maar daar is Netflix en Showmax. Anders as dit was dit 'n onvergeetlike vakansie. Sal dit vir seker aanbeveel en weer daar vakansie gaan hou.

Golfers Dream se terugvoer

Hi Yolandi.
Dankie vir jou tyd en die goeie resensie.
Dit was geweldig om julle as gaste te hê en julle het die huis baie mooi gelos.
Jammer oor die DSTV, ek weet nie hoe dit gebeur het nie, maar ons gebruik dit al vir 3 jaar nie.

Golfers Dream
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Muirfield-keeromstraat 7, Atlantic Beach Gholflandgoed, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4ca6860f9c934f254ebbff1feed6982343b90791b4da2f0535edc4b8910ab65bee306ac474f6bf2701d1b4cff62fbebda5d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 7 Muirfield Close Atlantic Beach Golf Estate 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.733176617378 18.450929310312

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang