Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golfers Haven & Lagoon Links

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Beulah Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Golfers Haven & Lagoon Links
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Petronella K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petronella K

Comfortable, neat.

Excellent linen and towels, comfortable bed. We enjoyed our stay.

Natacha F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natacha F

Dit was gerieflik en inderdaad verfrissend.

Inderdaad rustig en lekker gerieflik.

Golfers Haven & Lagoon Links se terugvoer

Baie dankie Natacha vir jou mooi review.

Golfers Haven & Lagoon Links
Jaclyn N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaclyn N

Idillies!

Baie lekker en rustige plekkie. Ons sal weer kom.

Karin S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Ons het heerlik gebly. Beulah is baie vriendelik en hulpvaardig.

Lagoon Links was netjies, skoon en goed toegerus. Ons sal enige tyd weer daar bly.

Golfers Haven & Lagoon Links se terugvoer

Thanks Karin for your lovely review.

Golfers Haven & Lagoon Links
Johan L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Rustige wegbreek van die stad.

Goed geleë in Langebaan. Smaakvolle eenheid, goed gestyl en ingerig.

Wessel V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel V

Gerieflik, gemaklik, heerlik.

Alles was pragtig en mooi. Ons het dit regtig bitter baie geniet en sal beslis weer teruggaan. Vriendelike gasheer en gasvrou.

Sally K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sally K

Was baie tevrede.

Alles was in 'n baie goeie orde, baie netjies modern en lekker. Sou dalk net 'n spieël met 'n kragprop byvoeg anders puik.

Aretha K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aretha K

Ideale oornagplek in veilige omgewing.

Baie netjiese kamer wat goed toegerus is met alles wat nodig is. Net 'n klein braaitjie wat kort. Sal beslis weer daar oornag.

Golfers Haven & Lagoon Links se terugvoer

Dankie vir jou mooi review.

Golfers Haven & Lagoon Links
Christo B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo B

Baie lekker gewees.

Pragtige, smaakvolle meubels en eetgerei. Baie veilig, heerlik gebly!

Golfers Haven & Lagoon Links se terugvoer

Baie dankie vir die mooi review . Sien uit na julle volgende stay.
Goete Beulah

Golfers Haven & Lagoon Links
Vanaf
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Breda-rylaan 1095, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA052a1d1b659ff87dd97fcd0403b35e92e01c6b6e51e18e918ed7c4ce10b3f74c1016fc95375b93f5a4c1f2d72dfe14b0fdc6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 1095 Van Breda Drive Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.0694959 18.0471326

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang