Golfers Haven & Lagoon Links
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Beulah Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Petronella K - Aug 2024
Algehele gradering
Comfortable, neat.
Natacha F - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was gerieflik en inderdaad verfrissend.
Golfers Haven & Lagoon Links se terugvoer
Baie dankie Natacha vir jou mooi review.
Jaclyn N - Mrt 2024
Algehele gradering
Idillies!
Karin S - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Beulah is baie vriendelik en hulpvaardig.
Golfers Haven & Lagoon Links se terugvoer
Thanks Karin for your lovely review.
Johan L - Des 2023
Algehele gradering
Rustige wegbreek van die stad.
Wessel V - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, gemaklik, heerlik.
Sally K - Aug 2023
Algehele gradering
Was baie tevrede.
Aretha K - Aug 2023
Algehele gradering
Ideale oornagplek in veilige omgewing.
Golfers Haven & Lagoon Links se terugvoer
Dankie vir jou mooi review.
Christo B - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker gewees.
Golfers Haven & Lagoon Links se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review . Sien uit na julle volgende stay.
Goete Beulah
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Breda-rylaan 1095, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang