Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golfers Villa Oubaai

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0
Laremy L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2024

Wonderlik mooi op die gholfbaan. Baie mooi plek met alles wat jy nodig het, moes net toeknyp rooster koop (eie keuse). Daar is paar plekke waar plek bietjie aandag nodig het, soos die vloere. En natuurlik moet jy onthou dat daar baie trappe is. Bietjie gesukkel met my beenprobleem. Hanteer deposito beter, jy kan vir iemand wat reeds voor die deur staan en ver gery het, vertel eers deposito betaal voor kode vir sleutel. En as jy deposito vra, sal ek aanbeveel dat daar 'n inventarislys is wat saam deurgegaan kan word.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Calie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 67

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oubaai Golf Estate Resort, Village Heights, Eenheid 59, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf7991ac4c9cc5b9aa757d85683e630720130afb699b3d7115ed6de2d21ce07f919835e1906174b1f289296e9030d2196735?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Oubaai Golf Estate Resort Village Heights, Unit 59 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -34.046366931652 22.409685302724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang