Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golfing Family's Dream Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbejacht-sirkel 1100, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Golfing Family's Dream Home is 'n moderne enkelverdieping selfsorghuis met 'n omskakelaar en sonpanele geleë in die veilige Langebaan Country Estate met 'n eksklusiewe 18 putjie Black Knight Design-gholfbaan wat deur Gary Player Designs geskep is. Die huis is in 'n stil doodloopstraat geleë langs 'n speelpark aan die een kant, en die 13de putjie van die gholfbaan aan die ander kant.

Die huis het slaapplek vir tot 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en opwaskamer, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 2 wasbakke. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die kamers het deure wat na buite lei wat aparte toegang moontlik maak. Twee van die kamers het waaiers. Daar is ook 'n kampeerbed.

Die volledig toegeruste moderne kombuis en opwaskamer sal pas by aspirant-sjefs en sluit 'n dubbeldeur yskas-vrieskas, ysmasjien, stoof en oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser in. Daar is 'n ontbytkroeg met 5 stoele. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n binnebraai-kaggel en 'n slim-TV. Die leefarea lei na beide die skoonveldkant en 'n omheinde binnehof wat noord front waar jy beskerm sal word teen die vriendelike winde.

Stapeldeure maak oop na die onderdakstoep wat 'n ingeboude braai en 'n 6-sitplek buite-etenstafel bevat.

Die Langebaan Country Estate bied 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium, spa, restaurant en kroeg op die perseel, tennisbane, 'n putt-putt-baan, 2 rolbalbane, 'n sokkerveld, 2 doelnette, asook 'n speelarea vir kinders, fietsryroetes en staproetes. Daar is ook takbokke en baie verskillende soorte voëls op die eiendom.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Golfing Family's Dream Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Andriette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Robbejacht-sirkel 1100, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Golfing Family's Dream Home het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robbejacht-sirkel 1100, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa95dc0bdb7bc24577906f22db395fd96045290147fe68d77f5d7ffeb4f4f62f872d577e4703eefa3d4e307a9cac1b8e38f4e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 700 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 1100 Robbejacht Circle Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0684094 18.0469905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang