Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Golgotha Boutique Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bougainvilla, Eenheid C27, Thohoyondou, 0950, Limpopo
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Golgotha Boutique Hotel is 'n bekoorlike toevlugsoord in die hartjie van Thohoyandou, 34 km vanaf Mphaphuli Natuurreservaat. Dit bied lieflike kamers wat perfek vir sakereisigers en vakansiegangers is.

Verblyf word in 3 kamers met lugversorgding gebied, naamlik Standaard, Deluxe en Superior. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en sommige eenhede het 'n balkon. Die kamers het elk 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het 'n TV, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek.

Die hotel spog met 'n swembad, gratis en privaat parkeerplek, 'n tuin en 'n gemeenskaplike sitarea. Die hotel bied ook aandvermaak en daar is 'n 24 uur-ontvangs.

Geriewe op die perseel by die hotel sluit 'n gemeenskaplike kombuis en kamerdiens in. Gaste kan 'n verskeidenheid maaltye by die restaurant op die perseel geniet wat Suid-Afrikaanse kookkuns bedien en vegetariese, suiwelvrye en halal-opsies is beskikbaar. Die hotel beskik ook oor 'n terras waar gaste kan ontspan.

Die hotel is 41 km vanaf Entabeni Staatswoud geleë waar gaste die area kan verken. Die naaste lughawe is Louis Trichardt-lughawe, 88 km vanaf die hotel.

Kenmerke

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Blaaibord
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bougainvilla, Eenheid C27, Thohoyondou, 0950, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Thohoyandou Limpopo
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bougainvilla, Eenheid C27, Thohoyondou, 0950, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA752b97cda9095cbb7152c9d8f9d1d3e5c1f783d7d2953e26390d2fd0e1198bcbb2d7e7834419e4c8ece79ff9f9915f3c08c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) Bougainvilla Unit C27 0950 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -22.9653763 30.4539725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang