Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gompou Straat 7

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.3
Wendy W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Good. Very pleasant and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Setlhabaka P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Great and enjoyable. Our stay at Gompou Straat 7 was great. The place is safe, quiet, with abundant parking space. We really enjoyed staying there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ek sal beslis die plek aanbeveel. Vriendelike ontvangs, die plek is netjies en alles was daar wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2024

Gerieflik and funksioneel. Sentraal gelee en al die basiese geriewe was daar.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Jan 2024

Voldoende vir n vinnige oornag tussen Gauteng en Kaap. Voldoende vir een aand oorslaap. Moenie te veel verwag vir die prys nie. Daar is ten minste aircon en alles wat mens nodig het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Johann L
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Jan 2024

Nie goed nie. Het nie die beste probeer nie met die metjies nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Melinda J
1 nag Gesin met klein kinders
2.2
Jan 2024

Ongemaklik en nie wat adverteer is nie. Die huis is oud, en die bedrading, kombuis en badkamergeriewe nie op standaard nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Flip L
1 nag
5.0
Okt 2023

Ek was alleen vir een of twee is als voldoende. Baie goed ontvang en vriendelik. Als was skoon en netjies. Ek sal die woonstel vir 2 beslis aanbeveel vir oorslaap reisigers. Jy sal nie sommer beter waarde vir geld kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Rustig. Dit is 'n baie lekker plek om te ontspan en te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Heerlike impulsiewe wegbrekie. Ons het 'n dag of so voor die tyd besluit om bietjie Gariepdam toe te gaan, navraag gedoen en in minder as 'n halfuur reeds 'n antwoord gekry. Met ons aankoms daar was Louis binne 'n paar minute daar, en het ons welkom laat voel. Die huis is gerieflik, ruim met alles wat mens nodig het. Ons sal beslis weer hier bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 160

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gompoustraat 7, Gariepdam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4Y2IwYWI0LTQ1OWItNGZkZC04MDdlLTBjNzgxNjQ5MjQxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 116 5 1 5 7 Gompou Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.595186180861 25.493446687697

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang