Gonana Collection
Beskrywing
Dié kamer het 'n uitsig oor die swembadarea. Dit bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n elektroniese kluis, gratis WiFi, hortjiesvensters, 'n waaier, verwarmer, toiletware en badhanddoeke in. Die kamer is nie troeteldiervriendelik nie en daar is geen stoep nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Troeteldiere is welkom in die Studio met 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon en die Twin Pool-kamer aangesien dié eenhede apart van die hoofhuis is en toegang tot die swembadarea en tuin het. Die ander kamers is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
- Daar is 'n addisionele fooi per troeteldier van toepassing.
- Geen kinders onder 12 jaar nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n uitsig oor die swembad en 'n privaat stoep. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n elektroniese kluis, gratis WiFi, waaier, verwarmer, badkamergeriewe en badhanddoeke in. Die kamer is troeteldiervriendelik aangesien dit apart van die hoofhuis is en toegang tot die swembadarea en tuin bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Troeteldiere is welkom in die Studio met 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon en die Twin Pool-kamer aangesien dié eenhede apart van die hoofhuis is en toegang tot die swembadarea en tuin het. Die ander kamers is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
- Daar is 'n addisionele fooi per troeteldier van toepassing.
- Geen kinders onder 12 jaar nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n privaat balkon en 'n berguitsig. Die kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n elektroniese kluis, gratis WiFi, hortjiesvensters, 'n waaier, verwarmer, toiletware en badhanddoeke in. Die kamer is nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Troeteldiere is welkom in die Studio met 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon en die Twin Pool-kamer aangesien dié eenhede apart van die hoofhuis is en toegang tot die swembadarea en tuin het. Die ander kamers is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
- Daar is 'n addisionele fooi per troeteldier van toepassing.
- Geen kinders onder 12 jaar nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die buitestoep. Die kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n elektroniese kluis, gratis WiFi, hortjiesvensters, 'n waaier, verwarmer, toiletware en badhanddoeke in. Die kamer is nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Troeteldiere is welkom in die Studio met 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon en die Twin Pool-kamer aangesien dié eenhede apart van die hoofhuis is en toegang tot die swembadarea en tuin het. Die ander kamers is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
- Daar is 'n addisionele fooi per troeteldier van toepassing.
- Geen kinders onder 12 jaar nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n pragtige see-uitsig en 'n privaat stoep. Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n elektroniese kluis, gratis WiFi, hortjiesvensters, 'n waaier, verwarmer, badkamergeriewe en badhanddoeke in. Die kamer is nie troeteldiervriendelik nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kluis
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Troeteldiere is welkom in die Studio met 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon en die Twin Pool-kamer aangesien dié eenhede apart van die hoofhuis is en toegang tot die swembadarea en tuin het. Die ander kamers is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
- Daar is 'n addisionele fooi per troeteldier van toepassing.
- Geen kinders onder 12 jaar nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie dubbelverdieping-eenheid is geskik vir 3 gaste en het 2 enkelbeddens in die slaapkamer op die boonste verdieping. Dié kamer het ook toegang tot 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig. Daar is 'n enkelslaapbank op die onderste verdieping en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n elektroniese kluis, gratis WiFi, waaier, verwarmer, badkamergeriewe en badhanddoeke in. Dié kamer is troeteldiervriendelik aangesien dit apart van die hoofhuis is en toegang tot die swembadarea en tuin bied.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
- Troeteldiere is welkom in die Studio met 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die balkon en die Twin Pool-kamer aangesien dié eenhede apart van die hoofhuis is en toegang tot die swembadarea en tuin het. Die ander kamers is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.
- Daar is 'n addisionele fooi per troeteldier van toepassing.
- Geen kinders onder 12 jaar nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 42, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang