Gonana Collection
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 42, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R2 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Gonana Collection is teen die Bekbaaistrand in Paternoster by die Atlantiese Oseaan se strandfront en spog met 'n onbelemmerde uitsig oor die see, die Columbine Natuurreservaat se kuslyn en die Cape Columbine Vuurtoring. Hierdie oulike, ou vissersdorpie is bekend vir sy hartlike, opregte gasvryheid, ongerepte strande en Weskus-bekoring.
Die eenhede het gemaklike beddens en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Ander geriewe sluit kluise, verwarmers en staanwaaiers in. Daar is 'n sonverhitte soutwaterswembad op die perseel in 'n mooi tuin met inheemse plante wat 'n verskeidenheid voëls en bye lok.
Die gastehuis poog om sover as moontlik selfonderhoudend te wees met sonkrag vir elektrisiteit en warm water, 'n gryswater-herwinningstelsel, tenks wat reënwater opvang, waterbesparende storte en daaglikse herwinningsprosedures.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Joy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 49
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Sonkwasstraat 42, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Gonana Collection het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 18 mense
- Geen kinders onder 1
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sonkwasstraat 42, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang