Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gone Fishing

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Franette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 92

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 5 resensies vir Gone Fishing
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Andre L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre L

The view was amazing.

It was peaceful and quiet. The small shop at the start of the gravel road made us feel at home.

Thys B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Lekker wegbreek van die stadsgewoel.

Die plek se uitsig oor die see word nie heeltemal in die foto's op die web vasgevang nie. Dit is regtig besonders. Veilig en skoon. Ruim genoeg vir 'n groot gesin.

Menisa V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menisa V

Memorable.

The place was absolutely beautiful with a great view of the sea. The host was very polite and attended to all my queries. I will definitely go back.

Thelmari B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thelmari B

Heerlike vakansiehuis met uitsonderlike uitkyk.

Baie lekker plek om te rus. Direkte see uitsig, maar die swemstrand is 'n kort loop weg. Die pad daarheen is baie steil, maar dis die stappie werd. Die huis self is ingerig met alles wat mens benodig om lekker vakansie te hou. Sal dalk 'n waaier of twee aanbeveel vir die baie warm dae. Die braaier het ook 'n bietjie liefde nodig. Dis nou moeg gebraai. Ten spyte van bogenoemde sal ons definitief weer gebruik maak van die pragtige plek.

Lizelle S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Pragtige uitsig en perfek vir 'n wegbreek.

Pragtige see uitsig. Rustige atmosfeer. Alles tot jou beskikking wat jy nodig het. Definitiewe moet vir almal wat 'n wegbreek soek.

Vanaf
Vanaf R2 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA804e6ee1817949737d82f20fa21aa049882d4290e6ec05406148943be1bde00c1d7c9770939266c0b3607b6dbaf89a546849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073504767685 24.226961666819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang