Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gone Fishing

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Quintin W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Calm & relaxing. Clean & relaxing environment. Gone Fishing is very well equipped. The host is very friendly and helpful. Definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

The view was amazing. It was peaceful and quiet. The small shop at the start of the gravel road made us feel at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thys B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Lekker wegbreek van die stadsgewoel. Die plek se uitsig oor die see word nie heeltemal in die foto's op die web vasgevang nie. Dit is regtig besonders. Veilig en skoon. Ruim genoeg vir 'n groot gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Menisa V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Memorable. The place was absolutely beautiful with a great view of the sea. The host was very polite and attended to all my queries. I will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelmari B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2024

Heerlike vakansiehuis met uitsonderlike uitkyk. Baie lekker plek om te rus. Direkte see uitsig, maar die swemstrand is 'n kort loop weg. Die pad daarheen is baie steil, maar dis die stappie werd. Die huis self is ingerig met alles wat mens benodig om lekker vakansie te hou. Sal dalk 'n waaier of twee aanbeveel vir die baie warm dae. Die braaier het ook 'n bietjie liefde nodig. Dis nou moeg gebraai. Ten spyte van bogenoemde sal ons definitief weer gebruik maak van die pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Pragtige uitsig en perfek vir 'n wegbreek. Pragtige see uitsig. Rustige atmosfeer. Alles tot jou beskikking wat jy nodig het. Definitiewe moet vir almal wat 'n wegbreek soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Franette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 103

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 2 600
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersterivierweg, Eersterivierstrand, Oubosrand, 6303, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA804e6ee1817949737d82f20fa21aa049882d4290e6ec05406148943be1bde00c1d7c9770939266c0b3607b6dbaf89a546849?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 8 mense 6 5 1 5 Eersterivier Road Eersterivierstrand 6303 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.073504767685 24.226961666819

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang