Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gone to the Beach Villa

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seagull-weg 28, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 800 R4 080 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Gone to the Beach Villa is 'n gerieflike villa in die gesogte Kaapstadse woonbuurt, Scarborough. Dié villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die verblyf is 50 m vanaf die hoofstrand en gaste kan die branders vanaf die stoep dophou.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort en 'n balkon met onbelemmerde see-uitsigte. Die kamer met die see-uitsig het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. Daar is 'n koningingrootte-bed in die derde slaapkamer en die 2 oorblywende badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is 'n groot yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n gasstoof en 'n oond toegerus. 'n Strykplank en 'n strykyster is ook beskikbaar. Verder is daar 'n kristalhelder swembad, asemrowende uitsigte en 'n beskutte tuin. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die TV-area het DStv en 'n kaggel. Daar is ook 'n beskutte, privaat braai-area.

Gone to the Beach Villa is 'n aangename, veilige en rustige strandhuis net 40 minute vanaf Kaapstad se middestad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Stapelbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Hermaine V
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxed, quiet and peaceful area. Lovely place to stay. Clean, neat and a 1 minute walk to the beach.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Chris D
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic. Incredible time away stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Nadine R
5.0
A home away from home. We wanted a house where four households could fit into one house for a family weekend. This place, Gone to the B...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023
Heloise V
Gesin met tieners
5.0
Fantastiese see-kuier in lieflike huis. Ons was 'n familie met 5 tieners. Die huis is perfek ingerig as 'n heerlike kuier- en ontspanplek met die binn...
Sien meer
Jul 2023
Emily G
Saam met vriende
5.0
Lovely break away from the city - spacious accommodation with a pool and a great outdoor area to enjoy a braai and a game of table t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

John Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 49

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Seagull-weg 28, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink Gone to the Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 800
R4 800 R4 080
per nag (plek vir 8)
Vanaf R4 800
R4 800 R4 080
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seagull-weg 28, Scarborough, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d466149be99aad36cd1a159813613ae54aa4769ffbe6eade6243f9ee5015660ec4f58d6e4bb31f0ae34d6aa72bacab768cf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 800 nouVanaf R4 080 per nag (plek vir 8) 21 5 1 5 28 Seagull Road Scarborough 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.198412688649 18.374172449112

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang