Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gonubie Beach Retreat

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Sarina S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

What a fabulous stay! We really enjoyed Gonubie Beach Retreat immensely. We really could not ask for anything better. It had absolutely everything you could ever need. From more than enough bath towels to fire wood to every kitchen utensil possible. Enough space for us all. Big enough fridge/freezer, dishwasher and swimming pool! Really loved this place!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanni B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Gulde ontvangs en alle navrae is dadelik beantwoord. Die huis het alles gebied wat nodig was en ons het heerlik vakansie gehou. Ons was 'n gesin van 6 volwassenes en 'n 3-jarige kind en ons het gerieflik gebly. Almal het die tafeltennistafel, wipmat en swembad geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2021

Absolutely amazing. Thank you Neil and family, we had a great break and holiday. The location is so close to the beaches and you have a beautiful place, we appreciate your hospitality! So accommodating and hospitable! Loved watching birds on the deck, such a wonderful experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Angela O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2020

A home away from home! We enjoyed our stay at Gonubie Beach Retreat very much. Very comfortable and well equipped. Watching the garden birds on the deck with a early morning cup of coffee was a great way to start the day, and whether rain or sunshine, there’s a selection of entertainment to suit every personality. Will definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christian H
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Lekker! Baie skoon, modern, netjies en baie goed toegerus. Goeie fasiliteite op die perseel. Lekker naby aan die strand om te gaan stap. Net 'n kort rit winkels toe. Sal definitief aanbeveel en weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2019

Dit was 'n heerlike verblyf! Baie lekker gebly! Kamers was skoon en netjies en die geriewe het aan al ons vereistes voldoen. Die woonplek en kombuis was goed toegerus en ons het almal die swembad en speletjieskamer baie geniet. Die huis is 'n entjie van die swemstrand af, maar ons kon wel lekker gaan stap op die strand naby aan die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Neil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 350
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 350
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18de Laan 14, Gonubie, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe32138862f4d108cf1b9e000c8c8538b6874438775d7fb4b863680aaefe2fc6ade0ab2514c6e10e571d91451b8b6a7baf7b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 350 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 14 Eighteenth Avenue Gonubie 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -32.945784 28.022896

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang