Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gonubie Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Sammy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 26 resensies vir Gonubie Manor
Netheid
3.7/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Cornelia V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia V

100% Elke vakansieganger se droom.

Beslis 'n lekker vakansie gehad. Rustige plaasatmosfeer. Diens uitstekend en vriendelik. Baie dankie.

Cynthia W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cynthia W

Disappointed that there is no Wi-Fi.

Was an enjoyable stay. Just disappointed that no Wi-Fi. The toilet paper was also only 1 ply. Amy was extremely helpful and kept us up to date on happenings.

Matshediso T - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matshediso T

Great stay.

The accommodation is beautiful and safe.

Liza V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liza V

Easy and convenient sleep over.

Lovely location to stop over for a night or stay a few. Very friendly hosts, easy check-in.

Peter D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter D

Spacious, clean, comfortable, and good position.

Stayed in apartment. Spacious clean comfortable with all amenities. Large bed and shower. Pleasant view over a small valley. Bring your own load shedding devices.

Gonubie Manor se terugvoer

Thank you so much for staying with us. We hope to see you soon.

Gonubie Manor
Brian D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Brian D

Very conveniently located for overnight stays just off the N2.

Felt a little isolated and vulnerable security-wise.

Erick J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Erick J

Baie gemaklike eenheid op rustige terrein, maar...

Die R102-pad wat toegang verleen is in 'n baie slegte toestand! Daar is slegs 2 van alle breekware, waarvan baie nie eenvormig is nie. Die een vurk was verbuig en verweer, en daar is klein koppies, maar geen goeie bekers (mugs) nie.

Yashen P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Yashen P

Unpleasant.

Wasn't what I expected. Drainage issues. Broken bathroom door. The bathroom isn't the best. They need to upload pictures of that.

Gaynor T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor T

Fantastic peaceful stay.

We stayed with our 3 young children and my mother and loved the place. Our favourite was walking through the garden at a peaceful relaxed pace and enjoying the soft green grass. Crisp morning sunrises and lovely evening was just what we needed! We initially only booked 1 night but ended up staying another night. We will definitely be back!

Elise D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elise D

Loved it.

We live in Gauteng and with Covid we haven't been traveling or going on holiday much. This was a most needed break we as a family needed. We arrived on the Thursday and was greeted by the most kindest lady ever, Amy. Amy was kind and respectful and very helpful. We enjoyed our stay so much the peace and quiet, going to sleep at night with just the sound of nature. The animals was the best for us. The helpful and kind staff that greeted us with smiles. We thank you for making our stay so comfortable and easy we loved it, it was our home away from home we will most definitely come and visit again. The unit was clean, neat and tidy. My daughters loved the pool, running around the well maintained gardens.

Gonubie Manor se terugvoer

Thank you so much guys. We hope to see you all again soon.
It was awesome to meet you all. Stay safe and God bless.

Gonubie Manor
Zelna B - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zelna B

Gerieflik.

Ons was sentraal, naby als.

Hannes C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Hannes C

My gesin wou nie daar bly nie! Ongelukkig kon ons nie ander verblyf kry in die area op kort kennisgewing nie.

Die foto's op die webblad wys die trou-lokaal en landelike omgewing. Die verblyfeenhede is krotte wat lyk of dit in die laaste 20 jaar geen onderhoud gekry het nie. Die beurtkrag was seker onvermydelik, maar die eienaars neem nie in ag dat daar met beurtkrag nie net geen krag is nie, maar ook geen water vir was/stort en toilette spoel nie! Dit was 'n gemors.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Adele F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adele F

Very comfortable.

Beautiful surroundings.

Ulise C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ulise C

Baie lekker.

Die eienaar kon aandag gee aan die daaglikse diens van die eenhede en die skoonmaak daarvan.

Mark K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark K

Great, friendly service.

I will definitely stay there again.

Charles F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles F

Lekker oornag plek

Alhoewel die eenheid waarin ons was skoon en gerieflik vir 'n nag se oorslaap was, het dit dringende "TLC" nodig.

Joseph G - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph G

We enjoyed our stay at Gonubie Manor.

Our stay at Gonubie Manor was pleasant. I would definitely stay there again. The suite we had was perfect for my wife and I.

Koen V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Koen V

Het was hier heel aangenaam.

We kregen een goede ontvangst.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Thabiso N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabiso N

A professionally run country-style establishment.

The Gonubie Manor offers a great atmosphere for relaxation in serene surroundings. Great value for money.

Sonnette S - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonnette S

Good for sleepover.

The A-frame cottages have a kettle, fridge and microwave with basic crockery and cutlery, but no kitchen. There is not even an area to wash up your dishes on site. It suited us, as all we needed was sleepover accommodation. We were able to make tea/coffee and cereals for breakfast. We had lunch and supper with out family living in East London. The big gardens are lovely, very green and neat. Our 9 year old daughter enjoyed the swimming pool most of all. The negative was the shower, which has a cement floor and wooden walls. It wasn't great and also didn't stay hot for long.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Reg vir oornag-verblyf.

Die kothuis met 'n A-raam het 'n ketel, yskas, mikrogolfoond en basiese breekware en eetgerei, maar geen kombuis nie. Daar is nie eers 'n area waar jy jou skottelgeod kan was nuie. Dit het ons gepas aangesien ons net vir 'n nag oorgebly het. Ons kon koffie en tee maak en kon ontbytpap eet vir ontbyt. Ons het middag- en aandete by familie in Oos-Londen geëet. Die groot tuine was lieflik, groen en netjies. Ons 9-jarige dogter het lekker in die swembad baljaar. Die stort was 'n negatiewe punt aangesien dit 'n sementvloer en houtmure het. Dis nie ideaal nie en het ook nie lank warm gebly nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bets D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bets D

Gemaklik.

Bietjie ver uit die dorp uit, egter baie rustig.

Mawande N - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mawande N

Awesome place with awesome staff!

I highly recommend it to anyone. Awesome service and accommodation for low prices. Great place with very friendly staff. Great venue for weddings as well after witnessing one during our stay.

Rika V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rika V

Baie rustige omgewing!

Weg van geraas van verkeer.

Johan V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johan V

Disappointed with too many things and we were in the management office nearly on daily basis about complaints.

Very disappointed that we were not informed during the booking about the weddings that happen on daily basis and that happened about 10 m from my front door. This as well as the loudness was quite a frustration and a disappointment. Furthermore, we also did not receive fresh daily towels and had to bring this under the attention of management. The garbage was not taken out twice and no toilet paper was provided. On arrival where there were not enough pillows and cases. The braaier provided was full of holes and not even once cleaned by the staff.

Vanaf
Vanaf R770
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R770
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 1, Plaas 762, East Coast Resorts-weg, Oos-Londen, 5257, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg2ZDU2NGJmLTgwZDQtNGE5Mi1hOGQ4LTllNmNlODY4MDc1OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R770 per nag (plek vir 4) 26 5 1 4 Portion 1 Farm 762 East Coast Resorts Road 5257 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.924761811686 27.97609576339

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang