Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Good Moodie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruvé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Good Moodie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Annemarie L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie L

Clean and cozy with everything we needed.

Ruve made us feel very welcome and spoiled us with chocolate to celebrate our anniversary. The room was super comfortable and warm with everything we needed. Clean and cozy with a view of the giant trees in the back garden. We enjoyed our stay very much.

Adele S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Oulike verblyf en gawe gasvrou.

Oulike verblyf en baie gawe gasvrou wat alles gerieflik en mooi gereël het.

Mike B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike B

Wonderlike, luukse en veilige akkommodasie.

Baie lekker! 'n amazing gasvrou en ons is bederf.

Susan B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan B

Baie lekker gebly. Kan dit beslis aanbeveel.

Gasvrou gaan uit haar pad om die verblyf lekker te maak. Heerlike vrugte, yogurt en pap. Lieflike beddegoed en kussing. Gasbraai op die stoep. Goed ingerig vir loadshedding. Regtig mooi en gerieflik. Naby die Botanical Gardens vir 'n parkrun. Naby die middedorp met restaurante en Woolworths.

Emmerenthia L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmerenthia L

Hierdie was soos 'n kuier by gunsteling familie: gasvry en verwelkomend!

Heerlik! Good Moodie bied alles waarvoor ons kon vra: 'n uitstekende ligging, netjiese geriewe, veilige parkering en 'n baie spesiale gasvrou wat die kuns van omgee, hoë standaarde en vriendelike versorging verstaan en haar gaste op die hande dra.

Grant K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Grant K

Pleasant and relaxing.

Really pleasant and host was helpful and accommodating.

Ronel L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel L

Dankie vir die muesli en beskuit. Dit was so oulik.

Ons het baie lekker gebly.

Marietjie S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S

Pragtige omgewing, mooi woonstel. Rustig en veilig.

Rustig, mooi en veilig. Gasvrou is vriendelik en vra gereeld of alles reg is. Stort is wel swak belig.

Roelof V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V

Baie vriendelike en behulpsame gasvrou en doen moeite om jou tuis en welkom te laat voel.

Baie lekker gekuier. Ligging is sentraal en baie veilig.

Anli V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anli V

Heerlik net soos die vorige keer.

Ons het net soos die vorige keer baie baie lekker gebly by Good Moodie. Dit is in 'n veilige, rustige en mooi omgewing geleë. Die plek is mooi, skoon en keurig gemeubileer, en die gasvrou het seker gemaak ons is te alle tye gemaklik. Good Moodie het als wat 'n mens nodig het en meer. Dit is baie privaat met die mooiste tuin.

Samantha V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

Stunning location, amazing host and beautiful trees right outside of the balcony.

There were two options for braais, gas and Weber. Our host was wonderful and very friendly. Extremely comfortable bed and easy to find location.

Lloyd M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lloyd M

100%

The attention to detail was fantastic.

Gareth K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gareth K

Warm welcome.

Very neat and tidy room with many small treats etc. to make you feel spoilt. The host goes out of her way to make you feel welcome and taken care of.

Annelene D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene D

Baie lekker en rustig.

Die vriendelikheid van eienaar het ons baie welkom laat voel. Die huisie was baie lekker gewees, wens ek kon dit copy en paste as 'n vetrek in my eie huis.

Linda V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Tranquil and relaxing.

Good Moodies was a great stay, clean and it has everything that you need. Ruvé is an amazing host that assists with whatever you need. Waking up in the morning was so tranquil hearing all the local bird life. It was lovely to get off the hamster wheel for a few days.

Zelda G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda G

Beautiful apartment with all the amenities you could need. The host is very helpful and friendly and made us feel so welcome!

It is pet friendly too, so it will be a definite place for us to stay again.

Tariena D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tariena D

Die gastehuis is baie goed geleë. Naby restaurante en ook 'n park as mens wil stap. Die area is boomryk en baie rustig. 'n Ideale plek om tot rus te kom.

Ons is goed ontvang en het heerlik gebly. Die woonstel is lekker privaat en baie gerieflik en netjies. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Louise Lambrechts L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise Lambrechts L

Absoluut beste waarde vir jou geld!

Die eienaars by Good Moodie is baie vriendelik en die verblyf gee jou al die privaatheid wat mens graag wil hê. Die kamer is pragtig gemeubileer met baie aandag aan detail. TV beeld duidelik en alle kanale beskikbaar. Beslis 'n aanbeveling van my kant af!

Anli V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anli V

Ons was hartlik ontvang by Good Moodie. Geleë in 'n mooi omgewing, stil en rustig, maar nogsteeds lekker sentraal. Ons het baie veilig gevoel. Good Moodie het als wat 'n mens nodig het, skoon en netjies. Elke aand rustig geslaap. Ruvê het moeite gedoen en seker gemaak ons bly lekker, ons het dit baie waardeer.

Ons sal beslis weer Good Moodie bespreek met 'n volgende kuier in George. Ons kan dit regtig aanbeveel.

Elfrie S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfrie S

Awesome.

The best hosts ever, attention to details to meet any possible need and more. We loved it and will recommend Good Moody happily to anyone! Thank you Marnus and especially Ruve for all the treats. We will be back!

Niel T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel T

Perfek in elke opsig.

Uiters vriendelike gasvrou en perfekte uitspanplek na 'n besige dag. Die geriewe is alles wat jy moontlik kan vra voor (insluitende gasbraai!) en die woonstel is privaat in 'n pragtige tuin. Ons het baie lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 8, Campher's Drift, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9455cd463666c3443c405425cc307a990e016faa8e2272cedd2a60ad1dfd78b93bfa9a0ec0b16b6ed1b3e96bc0aa93f07e88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 8 Moodie Street Campher's Drift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949743573711 22.459716331723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang