Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Good Moodie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 8, Campher's Drift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Good Moodie is 'n privaat en rustige selfsorg-tuinwoonstel op die boonste verdieping wat op 'n residensiële eiendom geleë is, maar heeltemal apart van die hoofhuis met sy eie privaat toegang. Die eiendom is geleë in die rustige gevestigde woonbuurt Campher's Drift in George, naby die botaniese tuine.

Die woonstel word via 'n trap vanaf die tuin bereik en het 'n oopplan-uitleg. Die woonstel het gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-hemelbed, 'n lessenaar en 'n leeshoekie. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. DStv is beskikbaar.

Die kombuisie is toegerus met 'n induksieplaat, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, mikrogolf, en eetgerei en breekware. Daar is 'n ronde etenstafel en stoele met sitplek vir 4. Die woonstel het sy eie privaat balkon met sitplek buite, 'n gasbraaigerief en skouspelagtige berguitsigte. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

Gaste is welkom om van die swembad by die hoofhuis gebruik te maak.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Ekstras

  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Annemarie L
Saam met lewensmaat
5.0
Clean and cozy with everything we needed. Ruve made us feel very welcome and spoiled us with chocolate to celebrate our anniversary. Th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Adele S
5.0
Oulike verblyf en gawe gasvrou. Oulike verblyf en baie gawe gasvrou wat alles gerieflik en mooi gereël het.
Aug 2024
Mike B
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike, luukse en veilige akkommodasie. Baie lekker! 'n amazing gasvrou en ons is bederf.
Jul 2024
Susan B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Kan dit beslis aanbeveel. Gasvrou gaan uit haar pad om die verblyf lekker te maak. Heerlike vrugte, yogurt en pap. Lieflike beddego...
Sien meer
Feb 2024
Emmerenthia L
5.0
Hierdie was soos 'n kuier by gunsteling familie: gasvry en verwelkomend! Heerlik! Good Moodie bied alles waarvoor ons kon vra: 'n uitstekende ligging,...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ruvé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Moodie-straat 8, Campher's Drift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Good Moodie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moodie-straat 8, Campher's Drift, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9455cd463666c3443c405425cc307a990e016faa8e2272cedd2a60ad1dfd78b93bfa9a0ec0b16b6ed1b3e96bc0aa93f07e88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 8 Moodie Street Campher's Drift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.949743573711 22.459716331723

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang