Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Good Riddin's Beach Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jurgen S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Privaat, goeie ligging, stil, veilig, vinnig WiFi, beveel aan. Die mense is so gaaf en hulpvaardig. Die plekkie is lieflik privaat met eie toegang. Loopafstand van die riviermond af. WiFi is vinnig en stabiel. Het geen klagtes nie en sal graag weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim O
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Was more than ample for our needs. Very enjoyable stay and we had a very comfortable night's rest. I would definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rondine I
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Kevin and Cherryl were gracious hosts. The establishment was very clean. We had an enjoyable stay. Would definitely recommend the establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis Z
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Heerlike, skoon verblyf. Heerlike verblyf. Baie skoon en die eienaar het ons baie vriendelik ontvang. Self koffie, tee, beskuit en melk in die yskas gelaat vir gebruik. Was stapafstand van winkelsentrum en strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Just what we wanted. A quiet place to spend the night. Close to the beach. Very friendly hosts. Easy access and secure lock-up. Very clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Most enjoyable, home from home! Awesome, clean, everything you want and need!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Lovely stay in a great little cottage. We had a great stay in this little cottage. Our host was always available (either in person or over WhatsApp) and very friendly and helpful. The flat/cottage has everything you'd need for a short stay in Kenton. We loved how close we were to the town and also the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieta R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Aangenaam en baie bekosstigbaar. Heerlik gebly. Alles wat ons benodig het, was daar. Gasvrye eienaars. Dankie julle vir die lekker gesels.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Natalie M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Comfortable stay with a perfect location. Good Riddin's Beach Cottage felt like a home away from home. The unit has everything you need for a comfortable stay. The location is perfect, a short walk to the lagoon and beach and to two popular restaurants - and it is an easy walk into town too. The hosts are so welcoming and friendly. We loved our stay, and will definitely stay there again if we were to return to Kenton.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre August D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Uitstekende verblyf, eienaars baie vriendelik! Baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cherryll Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kariegaweg 9, Kenton-on-Sea, 6191, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bf944b71fa667ae2d90b36c4233c356f4efbdcd27ddbc3ba7f694c4cbded72b9740f05295ee2d5f82238bc985fd8de69e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 9 Kariega Road Kenton-on-Sea 6191 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.680479024315 26.67777121067

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang