Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Good Times Holiday Apartments

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Suzette G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2020

Stylish, neat and clean, thoughtfully furnished and stocked with essentials. Swakopmund is a fun place to spend your holiday. Good Times Holiday Apartments are centrally located, but not in the middle of the busy tourist area, yet easily accessible and close by. Enjoyed our stay very much and can recommend it without hesitation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolaine V
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Des 2019

Great verblyf met veilige parkering. Ruim woonstel vir 6 persone, en baie netjies met al die nodige! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Was absolutely amazing and beautiful. Spacious, everything you need and more. Will definitely recommend this place to anyone!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rik-jan K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Okt 2018

Was 'n gesellige plek, lekker groot! Ons was baie hartlik verwelkom en die dame is regtig aangenaam. Ons het net die eetgerei en genoeg bakke gemis daar binne. Sou julle sterk aanraai om net deur die inventory te gaan en bietjie te update. Heerlik groot vir die kinders en ons het lekker gebly!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Eveline
Good Times Holiday Apartments
Baie dankie vir jul ondersteuning. Ek sal beslis gaan kyk na die inventaris, baie dankie!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Eveline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 420
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 420
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sam Nujoma-laan 90, Kramersdorf, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68HQ1OA6LFqZPkZwhgv0ZoSmo052CCK2t7AD0rhkqwXB0VKwRZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 420 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 90 Sam Nujoma Avenue Kramersdorf 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.67726622011 14.536361161642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang