Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gooderson Leisure Fairways Self Catering and Timeshare Gold Crown Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 302 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Suidelike Drakensberge, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 069 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Gooderson Leisure Fairways Selfsorg en Timeshare Gold Crown Resort is in Drakensberg Garden in KwaZulu-Natal geleë.

Elke eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eenhede het 'n platskerm-TV en 'n DVD-speler. Elke selfsorgeenheid bied veilige parkeerplek en braaigeriewe. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad geniet en by die spa-sentrum ontspan. Oppasserdienste word gebied en gaste kan fietse huur om die omgewing te verken. Tennis, tafeltennis en biljart is beskikbaar. Gaste kan 'n drankie by die kroeg geniet en die area is ook gewild vir gholfspeel.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Drakensberg Gardens-weg, Suidelike Drakensberge, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 069
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 069
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 302 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensberg Gardens-weg, Suidelike Drakensberge, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35066bf6ac1aa2614943d2d3729faf48e6a61ba993204f1b46cf89b8ce3fc8cc8af917e96a484c6ebd3457cdd1c024f14e73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 069 per nag, vir 2 mense Drakensberg Gardens Road Southern Drakensberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.754906 29.239786

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang